Bluewater Bay Akkommodasie by Aquadel | LekkeSlaap
+23

Aquadel

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bluewater-rylaan 127, Bluewater Bay, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Aquadel het 3 luukse kamers met kwaliteit beddegoed in 'n goed versorgde, pragtige tuin.

Alle kamers word daagliks gediens met komplimentêre vars koffie, tee, suiker, melk en vars handdoeke.

Die eenheid het sy eie ingang en tuin met beide ontbyt en aandete wat op versoek bedien kan word. Daar is ook 'n daaglikse pendeldiens beskikbaar van en na die lughawe en ander bestemmings (soos die middestad, plaaslike inkopiesentrum, stadion ens.) af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Aquadel
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Bluewater-rylaan 127, Bluewater Bay, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Aquadel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bluewater-rylaan 127, Bluewater Bay, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e9ccc4b9af1b46cdb0a5745571340584884a056c13af8674bb625c92057b3c8b2e631168852d047e96adfc4a1a3c121d3a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 127 Bluewater Dr Bluewater Bay 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.847322492328 25.639600753784
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za