Aqualuxe Compact Rooftop Pool & Concierge Services
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R912 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Aqualuxe Compact Rooftop Pool & Concierge Services is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Seepunt wat 'n ontspannende en gemaklike verblyf bied vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Geleë tussen die Atlantiese Oseaan en Signal Hill, is die ligging ideaal om die lewendige promenade, moderne kafees, restaurante en boetiekwinkels te geniet.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-uitleg met lugversorging, bestaande uit 'n slaaparea, leefarea en kombuisie. Die slaaparea beskik oor 'n dubbelbed, en gaste deel 'n badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Die leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV, 'n toegewyde werktafel en 'n goed toegeruste kombuisie, insluitend 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe. Om die impak van beurtkrag te verminder, bied die gebou 'n kragopwekker vir gemeenskaplike areas en hysbakke, 'n draagbare kragstasie vir noodsaaklike toestelle, 'n UPS vir ononderbroke WiFi en 'n LED-rugsteunlig. Gaste geniet ook 24-uur-sekuriteit, 'n portierspan en toegang tot die stylvolle dakterras en swembad.
Gerieflik geleë naby die promenade, strande, winkels, gewilde besienswaardighede en openbare vervoer, bied Aqualuxe Compact Rooftop Pool & Concierge Services die perfekte mengsel van gemak, gerief en kuslewe vir besoekers aan Kaapstad.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 100 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang