Aquamarine Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 15 % af

Kry 15% af. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 20 Sep 2019.

Beskrywing

Aquamarine Guest House is sentraal geleë in die hoofstraat van Mosselbaai, met veilige parkeerplek op die perseel en 'n afstandbeheerde hek. Dit is stapafstand van Santos Blouvlagstrand, supermarkte, restaurante, kitskosrestaurante en Bayview Privaat Hospitaal af.

Verblyf beskik oor 10 ruim kamers met en suite-badkamers met dubbelwasbakke en 'n bad en 'n stort. Elke kamer het 'n gemeubileerde patio of balkon met 'n see-uitsig, behalwe 2 Standaard kamers het 'n beperkte tuinuitsig. Elke kamer is toegerus met 'n gehaltekoningingrootte-bed, platskerm-TV met DStv, 'n afstandbeheerde plafonwaaier, verwarmer, yskassie met komplimentêre gebottelde water en koffie- en teemaakgeriewe. Perkallinne, bad- en swemhanddoeke word voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar in al die kamers, die sitkamer en op die hoofpatio.

'n Volledige Engelse ontbyt word op die hoofstoep langs die swembad of in die eetkamer voorgesit met 'n uitsig oor die skilderagtige baai en majestueuse Outeniekwaberge op die horison.

Aquamarine is ideaal geleë, halfpad tussen Kaapstad en Port Elizabeth, of dit nou vir sake of plesier is. Dit is ook gerieflik geleë vir dagtoere langs die Tuinroete.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Internet

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aquamarine Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 R893 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 20 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za