LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aquanzi Lodge | LekkeSlaap
+37

Aquanzi Lodge

Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Standaard-chalet
Slegs kamer.
Selfsorggeriewe in sekere eenhede teen 'n ekstra skoonmaakfooi van R200. Moet vooraf bespreek word.
Luukse Chalet
Slegs kamer.
Selfsorggeriewe in sekere eenhede teen 'n ekstra skoonmaakfooi van R200. Moet vooraf bespreek word.
Executive Suite
Selfsorg
Wittebrood-chalet
Slegs kamer. Romantiese dekor met kerse en blomblare.
Tweeslaapkamer-gesinswoonstel
Selfsorg
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. 'n Babakot word voorsien.
Kinders tussen 3 en 11 jaar betaal R450 vir 'n addisionele oopvoubed.
'n Bykomende volwassene op 'n enkel-uitrolbed betaal R550.

Ontbyt teen R95 per persoon.
Romantiese versiering met kerse en roosblare: R200
Vonkelwyn teen R200
Vars rose teen R180
Sjokolades teen R150.
Selfsorg: Eenmalige bedrag van R200. (Slegs in sekere eenhede en moet vooraf bespreek word.)

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

14 dae of minder voor inklokdatum: volle bedrag betaalbaar.
15 tot 30 dae voor inklokdatum: 50% van bedrag betaalbaar.
30 dae voor inklokdatum: volle bedrag is terugbetaalbaar minus 10% administrasiefooi.

Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Runnymead-laan 163, Chartwell, 2055, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4uzUpcc2QnOGYJoDosKkMIvjOF74XZUll7Vxo05LpatwV5YZsZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 9 Runnymead Avenue Chartwell 2055 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.964119023583 27.974742559525
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!