Aquarella 15
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - High Street, Aquarelle Complex, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Aquarella 15 is 'n kontemporêre woonstel in die hartjie van Plettenbergbaai, ideaal geleë net een blok van Hoofstraat af en binne loopafstand van plaaslike winkels en restaurante. Die woonstel bied verhewe uitsigte oor die see en omliggende berge, wat 'n ontspannende agtergrond skep vir 'n kuswegbreek.
Verblyf word aangebied in 3 slaapkamers. Twee slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leef- en eetkamer maak oop na 'n privaat balkon met buitesitplek. Die woonstel se sentrale ligging en moderne interieur maak dit 'n uitstekende basis om Plettenbergbaai en die omliggende besienswaardighede te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Venita Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 28
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- High Street, Aquarelle Complex, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
High Street, Aquarelle Complex, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang