Jeffreysbaai Akkommodasie by Aquarius B&B | LekkeSlaap
+88
+88

Aquarius B&B

B&B
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 69, Jeffreysbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Aquarius B&B bied gerieflike 3-ster-verblyf in Jeffreysbaai, 'n kusdorpie binne stapafstand van die wêreldbekende strande, winkeltjies en restaurante.

Aquarius Bed and Breakfast bied verblyf vir die hele gesin, sakereisigers of paartjies wat wil wegbreek. Al die kamers is en suite et 'n stort en 1 kamer het 'n bad. Elke kamer het ook koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met plaaslike kanale. Ontbyt word daagliks bedien.

Gaste kan ook die swembad benut en skemerkelkies op die dek geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 37 resensies vir Aquarius B&B
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Da Gama-weg 69, Jeffreysbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Aquarius B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 69, Jeffreysbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06c2b05efe2f233d47606c6d684e7110258a25ba09f309f2b2813c960ce5d405881a67fbc53ed6d4c3025c53bafcfa546f52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 69 De Gama Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.04583 24.925117
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za