Aquarius Holiday Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aquarius Holiday Home is in die kusdorpie Struisbaai in die Wes-Kaapse Overbergstreek geleë. Dié huis is 2 km vanaf die Struisbaai-swemstrand en 50 m vanaf die see.

Aquarius Holiday Home het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis wat volledig toegerus is. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer in die binnehof het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die 3 slaapkamers in die huis het elkeen see-uitsigte. Daar is ook gansdons-duvets op al die beddens.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond en 'n broodrooster. Daar is ook binne- en buite-braaigeriewe, 'n TV, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en veilige parkeerplek.

Gaste kan tientalle doendinge in die omgewing geniet soos swem, branderry, kajakvaart, vlieërbranderry, visvang, voëlkyk en voetslaan.

Slaapplek

'n Bespreking by Aquarius Holiday Home sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  DVD
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aquarius Holiday Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]