Aquarius Luxury Suites

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aquarius Luxury Suites is stapafstand vanaf pragtige, ongerepte strande en skilderagtige natuurtonele, asook vanaf restaurante en opwindende doendinge soos vlieërbranderry. Die suites het het uitsigte op Tafelberg, Robbeneiland en die pragtige Atlantiese Oseaan, en is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.

Aquarius bestaan uit 55 luukse woonstelle om in verskeie reisigers se unieke behoeftes te voorsien. Die een-, twee- en drieslaapkamer-eenhede is ingerig met goeie meubels, linne en gehalte-afwerkings.

Die volgende geriewe is beskikbaar: vinnige internet, TV met sekere DStv-kanale, swembad op die dak met 'n asemrowende uitsig en sonstoele, 'n volledig toegeruste gimnasium en 'n wasmasjien wat met munte werk.

Aquarius Luxury Suites is net 20 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad, en stapafstand van die uitstekende busdiens af sodat jy na die stad kan pendel. Daar is ook heelwat kroeë, restaurante en koffiewinkels in die onmiddellike omgewing.

Blouberg se ongerepte strande is sowat 100 meter van hier af en is ideaal vir branderry en vlieërbranderry, of om net rustig te gaan stap of draf en te kyk hoe die son sak.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aquarius Luxury Suites gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]