Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A'Queenslin Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Rhys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 48 resensies vir A'Queenslin Guesthouse
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5
George M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George M
Besigheidsreis

I had a very great stay.

Great personalised service. The host was such a great host. I will definitely make use of the facility again in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berenick O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenick O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

A'Queenslin Guesthouse is die perfekte verblyf vir enige persoon. Dit is 'n baie rustige en kalm area. Die eienaar Rhys en Louise julle is pragtige mense. Ek sal julle oor en oor aanbeveel. Baie dankie vir' n lekker bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loren E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Loren E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig

Die atmosfeer wat geskep was, was heerlik rustig en kalm. Die hoogtepunt was die swembadwater wat perfek was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederick B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Ons tweede keer wat ons hier oorslaap. Elke keer baie vriendelik ontvang. Kamers is modern, ruim, skoon en netjies. Veilige parkering en verblyf. Ontbyt was heerlik. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dina - Marie P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina - Marie P
Enkelreisiger

Heerlik rustig en baie hulpvaardige gasvrou.

Met aankoms was die swembad waarna ons so uitgesien het toegemaak a.g.v die brande in die omgewing. Ten spyte van die as en dooie materiaal wat in die swembad waai, het die personeel wel die swembad oopgemaak vir ons gerief. Dit was so spesiaal. Twee dinge wat mag bydrae tot die aangename verblyf, is 'n droograkkie en lappie vir skottelgoed, asook 'n kurktrekker sou mens jou eie wyn wil oopmaak. Die plek is pragtig en gerieflik teen 'n baie billike tarief. Veels geluk met puik diens en 'n treffer blyplek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederick B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick B
Gesin met klein kinders

Veilig, gerieflik en netjies.

Ons was baie vriendelik ontvang. Dit is baie mooi, skoon en netjies. Veilge parkering. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike ruim vertrekke en baie goed geleë.

Hartlike ontvangs. Ruim, netjiese slaapvertrek met uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Racheida E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Racheida E
Saam met vriende

Diep lekker!

Gasvryheid was voorwaar voortreflik. Ek het elke dag langs die swembad geoefen. Geen steurnis en ontbyt was net so lekker. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Liewe Racheida,
Dit was n plesier om julle by A' Queenslin welkom te laat voel. Ons is bly julle kon uitrus en ontspan in hierdie rustig gedeelte van die Bland. Ek hoop van harte ons sal julle binnekort weer by ons sien.
Beste groete,
Rhys, Dorkas en die res van die AQ span.

A'Queenslin Guesthouse
Danel H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel H
Saam met vriende

Perfekte ligging, baie netjies skoon en het ekstra myl geloop vir ons. Dankie vir julle gasvryheid.

Dankie vir kommervryebespreking. Dankie dat julle ons as groep kon akkommodeer, beveel julle vir seker aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen R
Gesin met tieners

Pragtige plekkie wat goed geleë is in die Paarl.

Dankie vir vriendelike ontvangs en netjiese kamer. Ek en my dogter het baie lekker gebly en het tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Liewe Daleen,

Dankie vir julle besoek en julle vriendelikheid. Dit was vir ons n voorreg om julle by A' Queenslin Gastehuis te ontvang.
Ons sien uit na julle terugkeer na Paarlberg.

Vriendelike groete.

A'Queenslin Guesthouse
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S
Gesin met tieners

Dit was baie lekker gewees.

Die personeel was baie gasvry, die kamers is pragtig en baie netjies. Ons het dit baie geniet en sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle B
Gesin met tieners

Luuks, skoon en vriendelik.

Sal graag weer soontoe kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renate G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, vriendelik en goeie waarde vir geld!

Die kamer was pragtig, gerieflik en baie mooi. Ons het vreeslik lekker gebly en hulle was baie akkommoderend. Die ontbyt en diens was wonderlik en ons sal beslis weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Liewe Renate,
Baie dankie dat julle gekies het om by A' Queenslin te bly. Ons sien uit na julle volgende besoek. Dankie vir mooi terugvoering.
Vriendelike groete

A'Queenslin Guesthouse
Ashwin K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashwin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

This place was very very nice and the service was great, won't mind going there again.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Dear Ashwin,
It was a great pleasure hosting you, thank you for the kind words. We look forward to your next visit. Warm regards, Annemarie and Rhys.

A'Queenslin Guesthouse
Ruben M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mal amazing plek.

Vriendelikste mense en baie nice plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Beste Ruben,
Baie dankie vir julle besoek en die mooi woorde. Ons sien uit na julle volgende besoek. Vriendelike groete, Rhys en Annemarie.

A'Queenslin Guesthouse
Johan V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, gemaklik en tuis gevoel.

Dit was baie lekker om by julle tuis te gaan ons sal weer van julle dienste gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Beste Johan
Baie dankie dat julle gekies het om by A' Queenslin Gastehuis te bly. Dankie vir die mooi woorde, ons sien uit na jul volgende besoek.
Vriendelike groete

Rhys en Annemarie

A'Queenslin Guesthouse
Louise E - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Gasvry, goed verwelkom, skoon en netjiese omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Hello Louise,

Dit was heerlik om julle by ons te ontvang.
Julle is enige tyd weer welkom,ons sien uit na die volgende besoek.

A'Queenslin Guesthouse
Hilary C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n wonderlike ervaring, baie rustig en veilige plek om te oornag en gasheer was baie vriendelik.

Kamer was netjies, vriendelike gasheer. Omgewing was rustig en ons kon 'n rustige nagrus hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Liewe Hilary,
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Daar is vir ons niks meer lekker as om te hoor dat ons gaste lekker kon uitrus en ontspan nie. Ons sien baie uit om julle binnekort weer te verwelkom. Ek sal julle woorde aan Sharon ook oordra.

Vriendelike groete,
Rhys van Wyk
A' Queenslin

A'Queenslin Guesthouse
Mathilda S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Mathilda S
Besigheidsreis

Alles was netjies. Net jammer daar was nie 'n eie badkamer nie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Geagte Mathilda S,
Baie dankie vir jou besoek en dat u die tyd geneem het om u kommentaar en ervaring te deel. Wanneer ons 'n lae punt van gaste kry probeer ons om terugvoer te gee op elke punt. So kan ons die ervaring vir alle gaste verbeter waar moontlik.
Gedeelde badkamer: U het 'n kamer met 'n gedeelde badkamer bespreek, dit is so geadverteer op ons eie webtuiste asook al die verskeie besprekings webtuistes. Dit was die goedkoopste kamer beskikbaar. Ander kamers met hul eie badkamer was ook beskikbaar. U was met u aankoms 'n gratis opgradering aangebied na een van hierdie kamers, wat u van die hand gewys het.
Waarde vir geld: Teen R 700.00 vir twee mense in 'n gemaklike kamer met volle DStv en gratis Wi-Fi ingelsuit, voel ons dit is goeie waarde vir geld. Ons is jammer dat dit nie u ervaring was nie.
Klientediens: Ons het geen klagte van u ontvang oor die dame wat u ingesien het nie. Ons het ook nie die voorreg gehad om u self te ontmoet nie. Ek is dus onseker hoekom u klientediens slegs 1 uit 5 gemerk het. Soos genoem, het ons u 'n gratis opgradering aangebied na 'n en-suite kamer wat u nie opgeneem het nie. Ek sou graag wou weet waar ons beter diens kon verskaf om sodoende te verbeter in die toekoms.
Netheid: U kommentaar: "Alles was netjies" en u punt van 3 uit 5 word na verwys. Ons is onseker of daar 'n probleem was aangesien die kommentaar die indruk skep dat alles in orde was. Kamers word elke dag gediens, die badkamer word minstens 2 keer per dag skoongemaak. Indien daar iewers is waar ons beter kan doen sou ons u verdere kommentaar hoog op prys stel.
Ligging: Baie dankie vir u punt op ligging, ons is bly u was tevrede daarmee en dat ons gaste die rustigheid van die omgewing waar ons is kan geniet.
Sekuriteit: Daar is buite u kamer 'n deur wat sluit, 3 deure en hekke wat sluit voor u by die grensmuur kom, waar die buite hek ook gesluit is. U het 'n private balkon, met 'n skuifdeur wat sluit, en 'n sekuriteitshek, weer met 'n buite hek wat sluit as u by die grensmuur kom waar alles weer gesluit is. Dus of 4 of 5 deure en hekke wat sluit om tot binne die kamer te kom. In u kamer is 'n digitale kluis wat gestel kan word met 'n kode wat net u sou ken. Ons voel 1 uit 5 is dus 'n baie lae punt vir sekuriteit. Daar is 'n buurtwag, kamera stelsel en gereelde patrollies deur die sekuriteits verskaffer wat gedoen word. In 27 jaar is daar nog nie by 'n kar ingebreek of iets gesteel by gaste nie. Indien daar 'n manier is waar ons u meer veilig kon laat voel het, sal ons beslis daaraan aandag gee. Ek sien uit na meer terugvoering in hierdie verband indien u die geleendheid kry.
Weereens baie dankie vir u besoek, ons hoop dat ons u weer sal kan verwelkom in die toekoms.
Vriendelike groete
Annemarie en Rhys van Wyk

A'Queenslin Guesthouse
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net daar geslaap, was heeldag op reis of by 'n troue.

Hulle is tans besig om te bou en dit het beslis 'n invloed op ons verblyf gehad, al het hulle regtig hul bes gedoen om die terrein saans skoon te maak. Ons het in 'n buitekamer geslaap wat baie potensiaal het, en wat nou ook gerestoureer gaan word. Die matras was puik, beddegoed skoon en geskik. Die stort bo-oor die bad was verstelbaar in hoogte en dit wen 100 punte by my, want ek haat water op my kroontjie. Daar is heelwat verbeteringe om aan die kamer self te doen, maar ek glo hulle gaan dit nou doen. Die ontbyt was net graanpap en yogurt (met 'n croissant op Sondagoggend). Dit was geskik en genoeg, ek sou net graag warm melk wou hê (ek het toe op Sondag dit in ons mikrogolf gaan verhit). Die ligging is fantasties teen die heuwel met 'n lieflike uitsig, waarvan ons niks gehad het nie, vanweë die ligging van ons kamer. Die ander kamers sal dit kan geniet. Dis twee jong mense wat die eienaars is en ek wens hulle baie voorspoed toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Beste Ina,

Baie dankie vir jul besoek, vriendelikheid en positiewe woorde. Ook baie dankie met julle begrip oor die verbeterings wat ons besig is om aan te bring asook die bietjie advies wat julle met ons kon deel! Dit is vir ons 'n vreugde om gaste te verwelkom so aangenaam soos u en u man. Ons hoop dat julle weer die geleentheid sal kry om die Paarl te besoek en te kyk hoe A`Queenslin verander (hopenlik verbeter!) oor die komende weke. Ons begin binnekort met die kamer waarin julle gebly het en is baie opgewonde oor hoe die verbeteringe deur ons gaste ontvang gaan word. Julle sal altyd welkom wees by A`Queenslin en ons hoop om julle weer in die toekoms te kan verwelkom.

Alles van die beste,
Rhys en Annemarie

A'Queenslin Guesthouse
Mariaan S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariaan S
Besigheidsreis

Het voldoen aan die verwagting.

Heeltemal tevrede. Ons was baie min op die perseel, maar het baie lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Liewe Mariaan,
Baie dankie vir jou besoek en kommentaar. Ons hoop ons sal jou in die toekoms weer sien!

A'Queenslin Guesthouse
Joseph S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph S
Gesin met klein kinders

Received excellent and welcoming service.

Friendly service and always ready to listen, had excellent stay at A'Queenslin Guesthouse. Always make you feel at home, no stress at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Dear Joseph, it was an absolute pleasure having you and your family stay with us over the past few days. We cannot wait to have you back again in the near future. We wish you and the family all of the best for 2017 and beyond.

A'Queenslin Guesthouse
Frank O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank O

Dit was regtig die geld werd.

Die plekkie is skoon maar is oud en moet gerevamp word. Sal dit aanbeveel as goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Liewe Frank,

Dit was lieflik om jou en jou seun by ons te hê. Dankie vir die positiewe kommentaar. Ek hoop, teen die tyd wat ons julle weer sien, is ons klaar met die opknappingswerk en dat die verskil julle sal beindruk. Vriendelike groete.

A'Queenslin Guesthouse
Marietjie V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly host, beautiful place.

TravelGround was very helpful, and we enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Liewe Marietjie,
Baie dankie vir julle besoek en die mooi woorde. Ons sien baie uit na jul volgende besoek aan ons- julle was n vreugde om te akkomodeer.
Vriendelike groete,
Rhys
A` Queenslin Gastehuis

A'Queenslin Guesthouse
Sybil L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sybil L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, veilige area.

Die plek bied baie potensiaal, maar is oud en afgeleef. Kort onderhoud. Geen koffie/tee/water of ys in die kamer nie. Veilige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Beste Sybil,

Baie dankie vir jou besoek en terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons is tans besig met bietjie opknappingswerk, dit sal nuwe beddens, beddegoed, handdoeke insluit sovel as bitjie verf en ander decor. Teen volgende jaar wil ons die badkomers ook oorgedoen he. Ek hoop ons sal vir julle in die toekoms weer verblyf kan aanbied en na die veranderinge u terugvoer weer kry.
Vriendelike groete
Rhys van Wyk
(nuwe eienaar)

A'Queenslin Guesthouse
Joan S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joan S
Enkelreisiger

Netjiese kamer in 'n baie rustige omgewing.

Baie gasvrye verwelkoming. Die kamer is baie netjies met outydse sjarme wat ek baie geniet het. Die omgewing is ongelooflik stil en rustig. Geen vroegoggend stoornis deur motorverkeer nie. Dit is die ideale omgewing vir die mens wat stilte en rustigheid soek, weg van die stadsgewoel af. Tog is dit baie naby winkels en eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Beste Joan, jy sal nooit weet hoeveel ons jou woorde waardeer nie. Ons probeer altyd ons bes, om ons gaste tevrede te stel. Ek wens ons kon elke dag mense soos jy welkom heet!
Dit sou ons lewe net n plesier gemaak het.
Vriendelike groete,
Mignon.

A'Queenslin Guesthouse
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeannette B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeannette B
Gesin met tieners

Netjies en baie vriendelik!

Ons het 'n kort reis gehad en die was perfek vir wat ons nodig gehad het. Was baie privaat. Kon maklik in en uit. Wonderlike gasvryheid. Pragtig teen die berg en langs die wingerde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Jeanette, dat jy die tyd geneem het om so n wonderlike resensie te skryf. Ons waardeer dit baie en is ook baie bly om te hoor dat julle gelukkig hier by A'Queenslin was.
Julle was ook n groot plesier!
Ons hou jou dogter se goedtjies, wat sy hier vergeet het, tot ons mekaar weer eendag sien.
Vriendelike groete, Cas en Mignon van Wyk.

A'Queenslin Guesthouse
Johnny V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny V
Gesin met tieners

Rustig met uitsig!

Ons is baie vriendelik ontvang deur die eienaars. Die kamer was baie gerieflik skoon en ruim. Sal verseker eerste aan hulle deur klop wanneer ons volgende jaar weer draai in die Paarl in Augustus-maand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Thank you very much Johnny, for taking time to write your review for A'Queenslin. It was wonderful meeting you, your wife and sons. You were all a pleasure to have staying at A'queenslin and were wonderful guests. We look forward to seeing you again. Kind regards, Cas and Mignon.

A'Queenslin Guesthouse
Ilse H - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Safe, neat and comfortable pet friendly accommodation, feel at home!

Thanking the owners of A'Queenslin B&B for accommodating our family, including the yorkie and canary (always travelling with us). Neat, safe and homely, very welcome feeling. Spacious room including a stoep area, enough space for our animals to feel at home. Definitely to recommend!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Veilig, netjies, gerieflik en troeteldiervriendelik, ons het tuis gevoel!

Baie dankie aan die eienaars van A'Queenslin B&B vir die verblyf wat julle vir ons gesin gebied het, insluitende ons yorkie en kanarie (wat altyd saam met ons reis). Netjies, veilig en huislik, ons het baie tuis gevoel. Ruim kamer met 'n stoeparea en genoeg plek vir ons diere om tuis te voel. Ons beveel dit definitief aan!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Dear Ilse and Louis, it was indeed a great pleasure to have met you. You were so friendly, happy and kind.
I thank you with all my heart for the wonderful review you wrote on TravelGround / LekkeSlaap's websites.
Just having you stay over and taking time to write this wonderful review, has given me faith in guests again.
Thank you Cas and Mignon.

A'Queenslin Guesthouse
Leon F - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Leon F
Gesin met klein kinders

Aaklig.

Baie swak. Glad nie skoon badkamer wat gedeel moes word met ander gaste wat nie duidelik genoeg geadverteer word nie. Sal glad nie weer daar draai nie. Ek stel voor iemand gaan kyk wat daar aangaan sodat die databasis opgedateer kan word. Jy kan nie die tarief betaal vir daardie plek nie. Het ook nie die kamers gekry wat bespreek was nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Dear Mr and Mrs Leon Fouche, we are so sorry that you did not enjoy your stay, @ R300.00 per adult for 2 large, private bedrooms, with sliding doors opening out onto private patios.
All spotlessly clean. You requested 2 double rooms in the family suite. When you came to complain about the shared bathroom, (shared with one retired medical doctor) you admitted that you had not read the description of the rooms properly. You told me, only on arrival, that you wanted 2 king-size beds, because you wished to sleep with your son and your wife wished to sleep with her son's girl friend, in order for the young couple, not to sleep together!
I offered you Room 1 to solve the problem, so that you would have 3 x double bedrooms.
You had 1 x King size bed in room 4 and we made up an extra single bed in room 3 with the double bed. I went out of my way plus spent a lot of my time, trying to make you happy and comfortable.

A'Queenslin Guesthouse
Marius F - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Marius F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ons verwag het nie.

Met ons aankoms in die Paarl is ons vriendelik ontvang deur die eienaar. Met die intrapslag het sy ons gevra of ons verwittig was dat ons kamer nie 'n en suite-badkamer het nie, maar ons moet 'n badkamer deel met iemand anders. Ons was verbaas, maar sy het toe gesê dat sy ook 'n ander vertrek het met sy eie badkamer het wat ons kan kry vir dieselfde prys as die ander een. Ons het toe gaan kyk en besluit om die een maar te neem omrede ons graag ons eie badkamer wou hê. Die vertrek bestaan toe uit 'n slaapkamer wat sekerlik voorheen 'n enkelmotorhuis was. Die dubbelbed was 'n outydse bed wat bestaan het uit ‘'n kopstuk en 'n staal basis met "coil springs". Verder was daar 'n badkamertjie met 'n bad/stort wasbak en toilet. Dan nog 'n vertrek wat veronderstel is om die kombuisie te wees. Daar is geen opwasgeriewe nie en geen water nie. Net 'n mikrogolf en 'n ou klein yskassie wat nie eers aan was toe ons daar kom nie. Orals was verlengingskoorde wat rondlê en wat definitief 'n veiligheidsrisiko was. Die een koppelstuk van die verlengingskoord was vasgemaak waar die bedkopstuk en basis bymekaar kom, 20 cm van die kopkussing af. As daar 'n kortsluiting moet gebeur wanneer 'n mens slaap, kan 'n persoon brandwonde opdoen. Slaap op die bed was ook ‘n nagmerrie. Dit was ‘n ou matras wat uitgelê is. Die dag toe ons vertrek het,het ons onder die bed ingekyk en wat ons toe sien was ‘n skok. Daar was bakstene onder die bed - in die middel - om sodoende die bed te verstewig en om die basis gelyk te hou. Dit was geen wonder dat ons op die kante van die matras moes slaap om behoorlik te kon slap nie, Die swembad wat wys op die internet blad was ook nie na wense skoon nie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Dear Mr and Mrs Marius Fourie, we are so sad for you, that your entire holiday was ruined, by the fact that quite a few of the accommodations, booked by you, were not up to your standard!
Through LekkeSlaap, you booked the large double bedroom no 3, plus private under roof patio, private garden, full kitchenette @ R 300.00 p/p p/n. The shared bathroom, is more than clearly stated on the website.
On arrival, I knew that you may not be happy with what you had booked, so I offered you the choice of your booked room and the only other available bedroom, an en-suite with its own huge private, under roof / sunny patio. You both took a long time to decide, but I waited patiently, offering you a cup of tea or coffee, whilst you decided.

If you were so unhappy with our accommodation, we would have happily refunded you in full, in order for you to find what suited you. You never said a word to me! We also said that when the room is serviced in the morning, all crockery and cutlery used, would be cleaned by the house keeper and replaced, long before midday. Had you noticed that the building is a 6 level home, you would never possibly have thought that the room you chose, could have been a garage, i.e. re the levels!
We have a beautiful highly polished antique head end, admired by many. We have a plug with a fitting leading to each bedside lamp. The mattress is a Dream Cloud Loadstar. The fridge was not turned on, I agree, as we were not expecting you in the en-suite room. Could it have been such a problem for you to simply switch the fridge on? It is hard to understand why most 95 percent of our guests are so happy staying over with us, but less than 5 percent, even look under the bed, to find some reason to complain. I hope this answers all your complaints, but still why stay for 2 nights, so unhappy, without coming to us to ask for a refund?

A'Queenslin Guesthouse
Mercia L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mercia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens, heerlike, veilige, ontspanne atmosfeer, netjies en goeie waarde vir jou geld.

Die gastehuis bied 'n veilige, rustige, vriendelike slaapplek vir iemand wat ongesteurd met oop deure en vensters net wil veilig voel en uitrus. Ons het heerlike koffie en cereal die volgende oggend gekry wat ook die hele verblyf net meer spesiaal maak. Die bed slaap heerlik en alles was skoon en netjies. Goeie waarde vir geld, niemand kan kla oor die droogte wat 'n groot rol speel dat 'n luuksheid soos 'n swembad nie goed kan lyk a.g.v. die water wat so gou verdamp nie. Ons hoop dat elkeen wat hulle besoek dit ook so sal ervaar en geniet. Baie dankie weereens aan die gasvrou en -heer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Mecia!
Wonderlike, vriendelike gaste soos julle, wat gelukkig was by A'Queenslin, skryf nie daaroor nie. Hulle geniet die lewe te veel daarvoor..
Dis maar net die paar ongelukkiges, wat van hul kosbare tyd gee, om negatiewe dinge op die internet te plaas; dus waardeer Cas en ek dit werklik dat jy die moeite gedoen het om oor jou ervaring hier by ons te skryf.
Nogmals, baie, baie dankie daarvoor!. Cas en Mignon.

A'Queenslin Guesthouse
Chenell R - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Chenell R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Benodig opgradering.

Ek was nie baie gelukkig met die akkommodasie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Dear Chenell, we regret that your Mom and Dad, who babysat for you, did not enjoy their 1 night stay with us.
I remember they were unhappy prior to arrival and were disappointed on arrival, as they wanted to invite family over for a braai, and did not have the right facilities to intertain many persons.
Had we known your needs, when you enquired, we would have made sure you knew the circumstances.. Please accept our humble apologies.

A'Queenslin Guesthouse
Dries V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Dries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie 'n aangename ervaring nie.

Drie kamers deel een badkamer sonder 'n aparte toilet. Dit word as 'n gesinseenheid met gedeelde geriewe geadverteer, maar dis nie akkuraat nie. Daar was ander gaste wat honde saamgebring het en die honde het hul "besigheid" rondom die swembad gedoen. Die swembad is glad nie blou soos op die foto nie, en ek vermoed die verf is al aan die verweer. Die matte is verweer en skep nie 'n goeie indruk nie. My motor het in die straat langs die huis gestaan en ek was nie gemaklik met die veiligheid van die motor nie. Algemene indruk en belewenis nie goed nie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Good morning Dries, we are so sorry that you did not enjoy your 1 night stay.. We try to be as accurate and honest, as possible, on the website..
We have 2 x ensuite double bedrooms and a suite of 3 x double bedrooms sharing a bathroom. We will check the wording and make sure that the cheaper rooms, are accurately discribed. We only give these rooms to guests who specifically request a room in the family suite, thinking that they would have read all the information, and preferred the lower rate option of R295.00 p/p.
Try to imagine our own shock when our guests in en suite bedroom 1, sneaked in, not only 1, but 5 dogs!!
When my husband went to make coffee early next morning, he saw the pool patio area and immediately started cleaning it... we asked same guests, who had booked for 4 nights, to leave with a full refund.
All the bedrooms are tiled excepting room 5. We checked the carpeting and found a thin spot in the passage, but this is covered by a hand made runner.
We are the last establishment (on the corner) agaist Paarl Mountain and there are 2 quiet cul de sacs. This is mentioned on the website. There are 2 security cameras, 1 in each of the streets, although we have never had a problem in this good, quiet area.. We have a medical docter, who choses the room you occupied and who stays here on and off for almost a year now. As she keeps coming back, we must assume she is happy and her Mercedes, is parked in the cul de sac. We regret that you had an unpleasant experience, and hope tha you give us another chance? We offer you an en suite bedroom free of charge for 1 night to make up for your unhappy visit on the 8th of March. Kind regards, Mignon.

A'Queenslin Guesthouse
Linda B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Linda B

Not what we expected.

More a family home than a guesthouse. A few doors could not lock and there was no hot water in the kitchenette. The manager was not present or reachable. We expected more for the location and the amount paid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Dear Linda, we regret that you did not enjoy your 1 night stay. We alway go the extra mile to ensure that our guests are happy. We asked our house keeper to stay in and sleep over, due to an emergency baby sitting we had to do for our son. I do apologise that we are not able to be here ourselves.
I was contactable on my cell phone and am sorry that you did not reach me.
I think I recall that one of the party booked for the night did not arrive and I was not here to give the requested refund?
We pride ourselves re the security of all our guests and there is not a single door/security gate/garden gate/patio door which cannot lock.
The house keeper must have neglected to explain the different keys to you and I realize that it can be confusing, when one stays in a strange place for 1 night only. For this too I apologise profusely. we hope that if ever you require our services again, it will be a more pleasant experience.
Kind regards, Mignon.

A'Queenslin Guesthouse
Piet M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Piet M
Gesin met tieners

Tog lekker.

Kombuisgeriewe nie op standaard nie. Braai is stukkend. Ou yskas wat nie ordentlik koud maak nie. Swembad is heerlik maar lyk nie goed nie. Geen opwasbak in kombuis. Geen binne parkering alhoewel daar wel kameras is. Verder was dit tog lekker en die vriendelikheid word waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Dear Piet we regret the one night of 31st December, departing on the 1st January was spoiled for you and your family, by the things that troubled you.
We have hundreds of guests per year and we strive to please them all. Our satisfaction rate is 95%, but we take seriously what the othe 5 % have to say.
We will look into all the issues you mentioned, plus make the information on the website clearer, re the parking and the limited S/C facilities and try our best to improve on all matters. We hope that if you ever require our services again, to attend the Nederburg New Year's Eve concert for example, that you will find everything to your satisfaction.
Kind regards, Mignon.

A'Queenslin Guesthouse
Maggie M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maggie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie lekker en ontspanne atmosfeer!

Baie goeie diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Thank you Maggie for the wonderful review. My husband and I love meeting new guests and you have no idea how much we appreciate your positive words about the relaxing atmosphere and the service. It is such a pleasure having guests like you and it makes all our effort worth it.
We sincerely hope that we can improve our service, in order to fully satisfy you, when you visit us in Paarl again.
Many thanks and kind regards, Mignon, Paarl.

A'Queenslin Guesthouse
Daan M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daan M
Besigheidsreis

Vriendelike ontvangs, waarde vir geld, heerlike stil omgewing!

Cas en Mignon het uit hulle pad gegaan om ons verblyf gemaklik en gerieflik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Dear Daan this is a belated thank you for the really wonderful review for which you gave of your time in order to write and send.
It was truly a pleasure meeting you and have you staying over at A'Queenslin.
We are happy that you were pleased with the welcome, the rates, the peace and quiet and the vineyards, valley and mountains.
We shall welcome you with open arms when next you are in Paarl and decide on returning to A'Queenslin. All the best until we meet again.
Once again thanks and kind regards, M v Wyk.

A'Queenslin Guesthouse
Marietjie B - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit geniet, maar benodig lugversorging en 'n beter stort. Die muskietnet is goed.

Het verblyf geniet en die tee was welkom. Het die stilte geniet. Het veilig gevoel en die sekuriteit was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Beste Marietjie, alhoewel dit al meer as n jaar terug is, wat julle hier in Paarl was, wil ek graag net dankie se, dat julle moeite gemaak het om te laat weet dat julle die verblyf, die stilte en die sekuriteit geniet het. Ons het nuwe lugversorging laat insit en omdat die storte so groot is, het ons gedink dis miskien die stortkoker wat nie lekker werk nie en het dus die stort koppe vervang. Ons hoop om een dag in die toekoms julle weer te verwelkom, en hoop dan dat julle weer die verblyf sal geniet. Dit is nog steeds so stil en veilig hier by A'Queenslin. Ons het nou ook vrye Wi-Fi en sekuriteitsmuur kameras wat op Queen en Enslin strate gemik is. Ons waardeer jul bydrae om dinge te verbeter vir ons gaste.
Vriendelike groete, M v W. Paarl.

A'Queenslin Guesthouse
Rudy S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudy S
Gesin met klein kinders

Nice place, and a very helpful owner.

Very helpful and friendly owner. We will come back here in the future when we visit SA again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Thank you very much Rudy for the wonderful and kind review re your stay at A'Queenslin in Paarl. If ever you return to South Africa and to Paarl, you and your family, will be more than welcome and we shall do our best to show you some of the secrets of Paarl.
Should you wish to visit Oranjezicht in Cape Town, City Bowl area, we have a comfortable 2 bedroomed flat in Oranjezight, City Bowl CT.
Ambiance Apartment is perfectly situated against the foothills of Table Mountain, across the road from de Waal Park with free Sunday evening music concerts.
Ambiance is a 5 minute walk to the Garden Centre, which will supply you with all your needs for a relaxing holiday.
It is a perfect getaway for a family of 4 and you will always be welcome!
Kind regards, M v W.

A'Queenslin Guesthouse
Dave L - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dave L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very satisfied

Very satisfactory for the purpose for which we required the accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Thank you Dave, for the great review of A'Queenslin placed some time ago. This is just a short note to tell you you will always be more than welcome to stay over at A'Queenslin in Paarl again in the future.
Should you ever have the need to visit Cape Town, we have a 2 bedroomed Apartment, Ambiance, in Oranjezight, City Bowl, Cape Town You can find all the details of Ambiance on the Travelground website and once you have decided to visit this area again, we will be more than happy to see you.
Many thanks and kind regards, Mignon.

A'Queenslin Guesthouse
Almare S - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almare S
Saam met vriende

A pleasant stay and excellent service

An excellent place to stay with everything you need. Safe environment and enough privacy to enjoy my staying with friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Dear Almare, a belated reply I know! I do however just want to thank you for your great review of A'Queenslin in Paarl and to tell you that if ever you come this way again, you will be welcomed with open arms! Thank you too for the full star rating. We appreciate it very much. We also have Ambiance, a 2 bedroomed Apartment in Oranjezicht, City Bowl Cape Town. Should you ever wish to return for a holiday or business, just let us know and we will go the extra mile to help you enjoy your stay.
Many thanks and kind regards, Mignon.

A'Queenslin Guesthouse
Tony W - Jan 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will stay there again if I am in Paarl

Such lovely people run it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Dear Tony just to say that we appreciated your review so very much and hope that you will visit Paarl again soon.
We also have Ambiance Apartment, a two bedroomed flat in Oranjezicht, City Bowl Cape Town should you be coming this way in the future. You can find all the details on the Travelground website. Be assured that we will always be happy to accommodate you, whenever you are in this area.
Many thanks and kind regards, Mignon.

A'Queenslin Guesthouse
Melanie D - Jan 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie D
Saam met vriende

Greeted with open arms and a willingness to serve.

Friendly, hospitable, valuable! Thanks again for everything Mignon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Dear Melanie, when are you girls coming to a concert in Paarl again? I will always remember you and the room you stayed in.
You were a pleasure to have in my home and will always be welcome.
Let me know how you are and where you are living now? Thank you too for all the stars you gave in your rating of A'Queenslin Paarl. We appreciate you!
You have no idea how much we have thought of you 2 girls through all these years!
Lots of love, Mignon

A'Queenslin Guesthouse
Alta V - Jul 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Alta V
Besigheidsreis

Good times

Stayed at A'Queenslin. Nice and neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A'Queenslin Guesthouse se terugvoer

Thank you Alta, we appreciate your review. We hope we can be of service to you again in the future.
If you ever need to be in Cape Town, look on the Travelground website for Ambiance Apartment in Oranjezight, City Bowl, Cape Town. You will always be welcome.
Many thanks and kind regards, M v Wyk.

A'Queenslin Guesthouse
Vanaf
R1 695
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 695
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 695
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenstraat 2, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaH5MmdBPh5CR7W1LrC3ekR8bpKWkko00cnESTbIJgpxE4C2OaH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 695 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 2 Queen Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.754225514124 18.956294953823
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem