Aquila
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cowriestraat 29, Tergniet, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Aquila is 'n selfsorghuis in Tergniet met 'n pragtige uitsig oor die see. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige verblyf op die Tuinroete.
Die hoofhuis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gaste-toilet. Die grondvloerwoonstel het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea.
Elke slaapkamer is ingerig met of 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens.
Die ruim eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 10 mense en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroeër en oorgenoeg ingeboude kaste met eetgerei en breekware. Die leefarea is ingerig met gemaklike rusbanke wat rondom 'n platskerm-TV gerangskik is.
Die huis is na aan verskeie gholfbane soos Oubaai, Pinnacle Point en Fan Court. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Aquila sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Irene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 7
Ligging
- Cowriestraat 29, Tergniet, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Aquila het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Tergniet Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cowriestraat 29, Tergniet, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom