Breederiviervallei Akkommodasie by Aquila Private Game Reserve & Spa | LekkeSlaap
+67

Aquila Private Game Reserve & Spa

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 234 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46 na Ceres, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 260 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Aquila Private Game Reserve & Spa is op die R46 naby Touwsriver, Wes-Kaap. Betowerende landskappe, 'n tapyt van veldblomme en wild skets die toneel op dié reservaat. Die reservaat is 'n 10 000 hektaar-bewaringsgebied in die suidelike Karoo en is die tuiste van die Groot 5 van die wildernis: olifante, leeus, buffels, luiperds en renosters.

Aquila Safari Lodge se verblyf-opsies sluit premier-, gesins- en luukse suites in. Al die opsies weerspieël die ongerepte bos-omgewing sonder om luukshede en gerief prys te gee.

Die Premier chalets is privaat en is in die heuwel in gebou. Elke eenheid het buitelug-storte en kaggels binne. Die gesin-chalets is semi-losstaande, het steenafwerkings aan die buitekant en het ook sy elk hul eie buitestort. Die luukse chalet bevat alles wat jy sou benodig vir oornagverblyf, 'n uitstappie deur die week of 'n naweekwegbreek.

Aquila het 2 groot swembaddens wat elk 'n swembadkroeg met 'n uitsig oor die reservaat het. Daar is 'n groot eetarea in 'n Afrika-styl en 2 kleiner eetareas, elk met 'n vuurmaakplek en 'n luukse kroeg. 'n Biblioteek, snuisterywinkel en vermaakarea vir kinders is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Speletjieskamer
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Aquila Private Game Reserve & Spa
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • R46 na Ceres, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aquila Private Game Reserve & Spa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf R4 260
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R4 260
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 234 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46 na Ceres, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYEpOHoEnBFE4M1tIvfJgGEYlfWmC0hx3J7NZ5kcGdAxTPNtsB8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 260  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 R46 To Ceres Touwsriver 6880 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.351905 19.933843
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za