Breederiviervallei Akkommodasie by Aquila Private Game Reserve & Spa | LekkeSlaap
+67

Aquila Private Game Reserve & Spa

Wildsplaas
Standaard Lodge-kamers
Vanaf R4 260
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamers het elkeen 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die beddens kan in 'n koningingrootte-bed omskep word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Alle maaltye is ingesluit.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief. Sien asb. die reisprogram: 12h30 - Verwelkomingsdrankies by Aquila 12h30 – 14h00 - Buffet-middagete 14h00 – Inteken by die kothuis 16h30 – 2 tot 3 ure wildrit 19h00 – Buffet-middagete 06h00 – Wildrit en besoek aan die ARC 08h00 – 10h30 - Buffet-ontbyt 10h00 – Uitteken 10h00 – 12h00 – Ontspanningstyd 12h30 – Vertrek na Kaapstad

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

50% van die tarief word gehef vir die hele verblyftydperk indien 'n geskrewe kansellasiekennisgewing binne 45 tot 15 dae voor die inklokdatum ontvang word.
100% van die tarief sal gehef word vir die hele verblyftydperk indien 'n geskrewe kansellasiekennisgewing binne 14 tot 1 dae voor die inklokdatum ontvang word.
Versuim om op te daag:
100% van die besprekingskoste word gehef. Laat aankoms of voortydige vertrek: 100%-heffing van die volle gekwoteerde bedrag. Besprekings wat 1 dag voor of op die inklokdatum gemaak word, sal hanteer word as 'n geval waar gaste nie opdaag nie.

Luukse Kothuise
Vanaf R5 450
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuise het elk 2 enkelbeddens wat in ’n koningingrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Daar 'n stoep en die kamer het ook 'n waaier en koolstoof.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Minikroeg
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Alle maaltye is ingesluit.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief. Sien asb. die reisprogram: 12h30 - Verwelkomingsdrankies by Aquila 12h30 – 14h00 - Buffet-middagete 14h00 – Inteken by die kothuis 16h30 – 2 tot 3 ure wildrit 19h00 – Buffet-middagete 06h00 – Wildrit en besoek aan die ARC 08h00 – 10h30 - Buffet-ontbyt 10h00 – Uitteken 10h00 – 12h00 – Ontspanningstyd 12h30 – Vertrek na Kaapstad

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

50% van die tarief word gehef vir die hele verblyftydperk indien 'n geskrewe kansellasiekennisgewing binne 45 tot 15 dae voor die inklokdatum ontvang word.
100% van die tarief sal gehef word vir die hele verblyftydperk indien 'n geskrewe kansellasiekennisgewing binne 14 tot 1 dae voor die inklokdatum ontvang word.
Versuim om op te daag:
100% van die besprekingskoste word gehef. Laat aankoms of voortydige vertrek: 100%-heffing van die volle gekwoteerde bedrag. Besprekings wat 1 dag voor of op die inklokdatum gemaak word, sal hanteer word as 'n geval waar gaste nie opdaag nie.

Premier Lodge-kamers
Vanaf R5 990
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers het elk 2 enkelbeddens wat in ’n koningingrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het ’n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ’n groot balkon met 'n uitsig oor die reservaat.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Alle maaltye is ingesluit.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief. Sien asb. die reisprogram: 12h30 - Verwelkomingsdrankies by Aquila 12h30 – 14h00 - Buffet-middagete 14h00 – Inteken by die kothuis 16h30 – 2 tot 3 ure wildrit 19h00 – Buffet-middagete 06h00 – Wildrit en besoek aan die ARC 08h00 – 10h30 - Buffet-ontbyt 10h00 – Uitteken 10h00 – 12h00 – Ontspanningstyd 12h30 – Vertrek na Kaapstad

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

50% van die tarief word gehef vir die hele verblyftydperk indien 'n geskrewe kansellasiekennisgewing binne 45 tot 15 dae voor die inklokdatum ontvang word.
100% van die tarief sal gehef word vir die hele verblyftydperk indien 'n geskrewe kansellasiekennisgewing binne 14 tot 1 dae voor die inklokdatum ontvang word.
Versuim om op te daag:
100% van die besprekingskoste word gehef. Laat aankoms of voortydige vertrek: 100%-heffing van die volle gekwoteerde bedrag. Besprekings wat 1 dag voor of op die inklokdatum gemaak word, sal hanteer word as 'n geval waar gaste nie opdaag nie.

Lodge Gesinskamer
Vanaf R5 990
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie kamer bestaan uit die Standaardkamer en Mountain View-kamer wat saam bespreek word. Die kamers skakel aan mekaar met 'n gangetjie. Wanneer hulle een eenheid vorm beskik die lodge oor 2 kamers wat slaapplek aan 4 gaste bied. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Alle maaltye is ingesluit.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief. Sien asb. die reisprogram: 12h30 - Verwelkomingsdrankies by Aquila 12h30 – 14h00 - Buffet-middagete 14h00 – Inteken by die kothuis 16h30 – 2 tot 3 ure wildrit 19h00 – Buffet-middagete 06h00 – Wildrit en besoek aan die ARC 08h00 – 10h30 - Buffet-ontbyt 10h00 – Uitteken 10h00 – 12h00 – Ontspanningstyd 12h30 – Vertrek na Kaapstad

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

50% van die tarief word gehef vir die hele verblyftydperk indien 'n geskrewe kansellasiekennisgewing binne 45 tot 15 dae voor die inklokdatum ontvang word.
100% van die tarief sal gehef word vir die hele verblyftydperk indien 'n geskrewe kansellasiekennisgewing binne 14 tot 1 dae voor die inklokdatum ontvang word.
Versuim om op te daag:
100% van die besprekingskoste word gehef. Laat aankoms of voortydige vertrek: 100%-heffing van die volle gekwoteerde bedrag. Besprekings wat 1 dag voor of op die inklokdatum gemaak word, sal hanteer word as 'n geval waar gaste nie opdaag nie.

Luukse Gesinskothuis met slaapplek vir 4
Vanaf R7 075
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie kothuis het slaapplek vir 4 op 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die groot en suite-badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Die eenheid het ook 'n buite-stort, kaggels, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Alle maaltye is ingesluit.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief. Sien asb. die reisprogram: 12h30 - Verwelkomingsdrankies by Aquila 12h30 – 14h00 - Buffet-middagete 14h00 – Inteken by die kothuis 16h30 – 2 tot 3 ure wildrit 19h00 – Buffet-middagete 06h00 – Wildrit en besoek aan die ARC 08h00 – 10h30 - Buffet-ontbyt 10h00 – Uitteken 10h00 – 12h00 – Ontspanningstyd 12h30 – Vertrek na Kaapstad

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

50% van die tarief word gehef vir die hele verblyftydperk indien 'n geskrewe kansellasiekennisgewing binne 45 tot 15 dae voor die inklokdatum ontvang word.
100% van die tarief sal gehef word vir die hele verblyftydperk indien 'n geskrewe kansellasiekennisgewing binne 14 tot 1 dae voor die inklokdatum ontvang word.
Versuim om op te daag:
100% van die besprekingskoste word gehef. Laat aankoms of voortydige vertrek: 100%-heffing van die volle gekwoteerde bedrag. Besprekings wat 1 dag voor of op die inklokdatum gemaak word, sal hanteer word as 'n geval waar gaste nie opdaag nie.

Luukse Premierkothuise Koning
Vanaf R8 980
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met dubbelwasbakke, ’n bad en toilet. Die kothuise het panoramiese uitsigte oor die reservaat en die Wittebroodsuite spog met ’n privaat Jacuzzi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Alle maaltye is ingesluit.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief. Sien asb. die reisprogram: 12h30 - Verwelkomingsdrankies by Aquila 12h30 – 14h00 - Buffet-middagete 14h00 – Inteken by die kothuis 16h30 – 2 tot 3 ure wildrit 19h00 – Buffet-middagete 06h00 – Wildrit en besoek aan die ARC 08h00 – 10h30 - Buffet-ontbyt 10h00 – Uitteken 10h00 – 12h00 – Ontspanningstyd 12h30 – Vertrek na Kaapstad

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

50% van die tarief word gehef vir die hele verblyftydperk indien 'n geskrewe kansellasiekennisgewing binne 45 tot 15 dae voor die inklokdatum ontvang word.
100% van die tarief sal gehef word vir die hele verblyftydperk indien 'n geskrewe kansellasiekennisgewing binne 14 tot 1 dae voor die inklokdatum ontvang word.
Versuim om op te daag:
100% van die besprekingskoste word gehef. Laat aankoms of voortydige vertrek: 100%-heffing van die volle gekwoteerde bedrag. Besprekings wat 1 dag voor of op die inklokdatum gemaak word, sal hanteer word as 'n geval waar gaste nie opdaag nie.

Luukse Premierkothuise Koning en 2 enkelbeddens
Vanaf R8 980
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuise is op die heuwel geleë vir privaatheid. Elke eenheid het 2 enkelbeddens wat op versoek in ’n koninggrootte-bed omskep kan word en ’n en suite-badkamer met dubbelwasbakke, ’n bad en toilet. Buite is daar 'n houtdek met panoramiese uitsigte oor die reservaat.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Alle maaltye is ingesluit.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief. Sien asb. die reisprogram: 12h30 - Verwelkomingsdrankies by Aquila 12h30 – 14h00 - Buffet-middagete 14h00 – Inteken by die kothuis 16h30 – 2 tot 3 ure wildrit 19h00 – Buffet-middagete 06h00 – Wildrit en besoek aan die ARC 08h00 – 10h30 - Buffet-ontbyt 10h00 – Uitteken 10h00 – 12h00 – Ontspanningstyd 12h30 – Vertrek na Kaapstad

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

50% van die tarief word gehef vir die hele verblyftydperk indien 'n geskrewe kansellasiekennisgewing binne 45 tot 15 dae voor die inklokdatum ontvang word.
100% van die tarief sal gehef word vir die hele verblyftydperk indien 'n geskrewe kansellasiekennisgewing binne 14 tot 1 dae voor die inklokdatum ontvang word.
Versuim om op te daag:
100% van die besprekingskoste word gehef. Laat aankoms of voortydige vertrek: 100%-heffing van die volle gekwoteerde bedrag. Besprekings wat 1 dag voor of op die inklokdatum gemaak word, sal hanteer word as 'n geval waar gaste nie opdaag nie.

Luukse Gesinskothuis met slaapplek vir 8
Vanaf R12 735
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie kothuis het slaapplek vir 8. Dit is 'n solder-eenheid. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n hoekbad, toilet en wasbak. Die eenhede het elk 'n buitestort, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Alle maaltye is ingesluit.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief. Sien asb. die reisprogram: 12h30 - Verwelkomingsdrankies by Aquila 12h30 – 14h00 - Buffet-middagete 14h00 – Inteken by die kothuis 16h30 – 2 tot 3 ure wildrit 19h00 – Buffet-middagete 06h00 – Wildrit en besoek aan die ARC 08h00 – 10h30 - Buffet-ontbyt 10h00 – Uitteken 10h00 – 12h00 – Ontspanningstyd 12h30 – Vertrek na Kaapstad

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

50% van die tarief word gehef vir die hele verblyftydperk indien 'n geskrewe kansellasiekennisgewing binne 45 tot 15 dae voor die inklokdatum ontvang word.
100% van die tarief sal gehef word vir die hele verblyftydperk indien 'n geskrewe kansellasiekennisgewing binne 14 tot 1 dae voor die inklokdatum ontvang word.
Versuim om op te daag:
100% van die besprekingskoste word gehef. Laat aankoms of voortydige vertrek: 100%-heffing van die volle gekwoteerde bedrag. Besprekings wat 1 dag voor of op die inklokdatum gemaak word, sal hanteer word as 'n geval waar gaste nie opdaag nie.

Vanaf R4 260
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 234 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46 na Ceres, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYEpOHoEnBFE4M1tIvfJgGEYlfWmC0hx3J7NZ5kcGdAxTPNtsB8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 260  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 R46 To Ceres Touwsriver 6880 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.351905 19.933843
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za