Kirkwood Akkommodasie by Arbeidsadel | LekkeSlaap
+20

Arbeidsadel

6 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Angle-straat, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Arbeidsadel bied selfsorgverblyf in pragtige kothuise in die dorpie Kirkwood. Dis ideaal geleë vir gaste wat op soek is na privaat en bekostigbare gehalteverblyf.

Die verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede.

Wilger Kothuis bied slaapplek aan 2 tot 3 gaste en het 'n privaat buitebraai. Dit het ook 'n ten volle toegeruste kombuis, TV met DStv en gratis WiFi. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is veilige onderdakparkeerplek.

Spekboom Kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n privaat buitebraai. Dit het ook 'n ten volle toegeruste kombuis, TV met DStv en gratis WiFi. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is veilige onderdakparkeerplek.

Kirkwood is 'n klein dorpie in die Oos-Kaap aan die oewer van die Sondagsrivier. Dis op die Groter Addo-roete 'n halfuur se ry vanaf Addo-olifantpark.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Arbeidsadel
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Angle-straat, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
  • Gaste dink Arbeidsadel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Angle-straat, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGyhlNjlXlO1fS97dj6ZLWO9XYGFUnJFlgNTLyK3BrNKZSVNoId?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Anglestraat Kirkwood 6120 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.404805330277 25.441648885894
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za