Architectural Gem
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 191 High Ridge Road, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Architectural Gem is 'n kontemporêre huis wat sentraal in Durban-Noord geleë is. Dit spog met 'n see-uitsig en lieflike buitelugruimtes en is die ideale toevlugsoord vir familie of vriende.
Dié ruim huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en lugversorging en elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en daar is 'n slim-TV, gratis WiFi en 'n werkspasie.
Die huis lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek en draagbare braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is ook buitekameras. Die verblyf is net 'n entjie se ry vanaf die strand, restaurante en geriefswinkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Philippa Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 191 High Ridge Road, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
191 High Ridge Road, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang