Arein Loft
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Vriende Street, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Arein Loft is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in Kaapstad, met 'n elegante, gemoedelike atmosfeer en pragtige uitsigte oor Tafelberg. Die solder is ideaal vir sakereisigers of paartjies wat 'n gemaklike en moderne basis soek binne loopafstand van winkels, kafees en noodsaaklike geriewe.
Die oopplan-solder beskik oor 'n knus slaapkamerhoekie met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort en toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die volledig toegeruste kombuis bevat 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. 'n Eetkamertafel bied sitplek vir 2. Die leefarea sluit 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV in. Onbeperkte WiFi is ingesluit.
Die balkon bied skilderagtige uitsigte oor die omliggende stad en berge. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, en veilige onderdakparkering word voorsien. Woolworths, Clicks, PostNet en 'n verskeidenheid eetplekke is net een straat weg geleë, wat gerief in die hartjie van die stad bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 8 Vriende Street, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Vriende Street, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang