Arend Slot Air BNB

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Arend Slot Air BNB bied gerieflike verblyf in 2 eenhede wat elk slaapplek het vir 2 gaste in Kuilsrivier. Dit het 'n pragtige uitsig op Tafelberg.

Albei eenhede het 'n privaat ingang. Elke oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en die privaat badkamer het net 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Let asseblief dat die eenhede nie volledig toegerus is vir selfsorg nie, maar daar is wel geriewe om kos te verhit. Daar is 'n TV met DStv en gratis WiFi. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

'n Wasgoeddiens en pendeldiens kan op versoek teen ekstra koste gereël word.

Arend Slot Air BNB is 900 m van Langverwacht Winkelsentrum, 3 km van Zevenwacht Mall, 4 km van Netcare Kuilsrivier Hospitaal en 20 km van die Universiteit Stellenbosch af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Arend Slot Air BNB gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false