LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Arends Rus | LekkeSlaap
+16

Arends Rus

Houthutte
Vanaf R750
per eenheid
Beskrywing

Elke houthut beskik oor 2 slaapkamers en het óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. eie handdoeke saambring. Daar is 'n kombuisie in elke eenheid en het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, gasstoof, asook 'n privaat braai-area. Elke eenheid het 'n buitelug warmwaterstort en privaat skadunet-parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

- 'n R500 terugbetaalbare sleutel/skadedeposito moet met inklok in kontant of tydens bespreking via EFT betaal word. - Bring asb. julle eie handdoeke saam. - Die eenhede is ingerig vir 4 persone - ongeag of dit 'n kind of volwassene is. Ekstra kinders moet R120 per kind, per nag betaal. - Tariewe geld vir die eenheid en nie per persoon nie. - Die pad wat teen die berg opgaan, is nie geskik vir voertuie met 'n lae-grondvryhoogte of lae-profiel bande nie. VW Golfs of groter voertuie word aanbeveel. Braaihout en ys word te koop aangebied op die plaas.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Houthut 2
Vanaf R750
per eenheid
Beskrywing

Hierdie eenheid het 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Daar is 'n badkamer en 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en 'n gasstoof. Die eenheid het 'n braai-area, 'n buite stort met warm water en skadunet parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

- 'n R500 terugbetaalbare sleutel/skadedeposito moet met inklok in kontant of tydens bespreking via EFT betaal word. - Bring asb. julle eie handdoeke saam. - Die eenhede is ingerig vir 4 persone - ongeag of dit 'n kind of volwassene is. Ekstra kinders moet R120 per kind, per nag betaal. - Tariewe geld vir die eenheid en nie per persoon nie. - Die pad wat teen die berg opgaan, is nie geskik vir voertuie met 'n lae-grondvryhoogte of lae-profiel bande nie. VW Golfs of groter voertuie word aanbeveel. Braaihout en ys word te koop aangebied op die plaas.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Houthut 3
Vanaf R750
per eenheid
Beskrywing

Hierdie eenheid het 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Daar is 'n badkamer en 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en 'n gasstoof. Die eenheid het 'n braai-area, 'n buite stort met warm water en skadunet parkeerplek.

Tariewe
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

- 'n R500 terugbetaalbare sleutel/skadedeposito moet met inklok in kontant of tydens bespreking via EFT betaal word. - Bring asb. julle eie handdoeke saam. - Die eenhede is ingerig vir 4 persone - ongeag of dit 'n kind of volwassene is. Ekstra kinders moet R120 per kind, per nag betaal. - Tariewe geld vir die eenheid en nie per persoon nie. - Die pad wat teen die berg opgaan, is nie geskik vir voertuie met 'n lae-grondvryhoogte of lae-profiel bande nie. VW Golfs of groter voertuie word aanbeveel. Braaihout en ys word te koop aangebied op die plaas.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 49 van Rietvallei-plaas, Loskopdam, Loskopvallei, 1080, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAplHujx0OYMcdyh686pqasBbYI2faMjiDDNYnPjcc6aizhPlxjS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 Portion 49 of the farm Rietvallei Loskop Dam 1080 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.425800193397 29.403302775702
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!