Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arends Rus

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Nic Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 166

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 66 resensies vir Arends Rus
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rita B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita B
Gesin met tieners

Fantastic.

Amazing venue with stunning view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yusuf M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yusuf M
Saam met vriende

Good.

Accommodation was neat and clean but requires an aircon in the unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wernus C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wernus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, stil en warm.

Ons het as 'n gesin baie lekker gebly. Dit was stil en baie netjies gewees. Dit is die perfekte bestemming vir iemand wat uit die geraas wil kom en deel wil voel van die natuur en bosveld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Baie dankie Werner vir julle ondersteuning en positiewe terugvoer - waardeer. Julle is altyd welkom.

Arends Rus
Liza M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza M

Rustig, mooi.

Ons gesin met tieners en 'n 2-jarige het baie lekker gebly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Baie dankie Liza vir julle ondersteuning en positiewe terugvoer - dit word waardeer. Ons is bly julle het dit geniet hier by Arends Rus.

Arends Rus
Claudia J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier en gerus!

Dit was baie lekker! Nic en Sonia is bitter aangename gasheers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Baie dankie Claudia, ons waardeer julle ondersteuning en positiewe terugvoer. Julle is altyd welkom.

Arends Rus
Wouter W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter W
Gesin met tieners

Ons het ons verblyf baie geniet en sal enige tyd weer teruggaan.

Het baie lekker gebly. Die fasiliteite is baie netjies en goed in stand gehou. Die omgewing is baie rustig en dit is die ideale plek vir 'n rustige gesinsnaweek. Al is die krag af weens loadshedding, bly die gratis WiFi aan. Die eenhede is baie rustig en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Baie dankie Wouter, vir julle ondersteuning en dat julle die moeite doen om 'n 'review' te laat, waardeer! Julle is altyd welkom.

Arends Rus
Linda D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Gesin met tieners

Heerlik en ontspannend.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Baie dankie, Linda. Ons waardeer julle ondersteuning en ons is bly julle het ontspan. Julle is altyd weer welkom.

Arends Rus
Hannelie H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie H
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Daar is baie mooi uitsigte en baie vriendelike mense. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning Hannelie asook die mooi "review" - waardeer. Julle is altyd welkom!

Arends Rus
Natanya V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natanya V
Gesin met klein kinders

Rustige, vriendelike wegbreek.

Arends Rus lewe na aan die natuur. Goed en baie netjies toegerus. Geskik vir 'n romantiese naweek weg in die bos met 'n buitestort. Maak ook voorsiening vir kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Baie dankie Natanya - ons waardeer julle ondersteuning en positiewe terugvoer. Julle is altyd welkom.

Arends Rus
Louw P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw P
Gesin met tieners

Baie rustig en privaat.

Eienaars is mense wat plat op die aarde leef. Behulpsaam en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Louw - ons waardeer jou ondersteuning en positiewe terugvoer. Jy is altyd welkom.

Arends Rus
Charles D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charles D
Gesin met klein kinders

Baie rustig, lekker wegbreek en disconnect.

Fantastiese plek om weg te breek van die stad, sal definitief weer van die plek gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Hi Charles - ons is baie bly julle het gedisconnect van die stadslewe. Julle is altyd welkom om weer te kom rus!

Arends Rus
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mareli S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mareli S
Saam met vriende

Peace, quiet and the most amazing view.

The cottages are perched high up on a ridge with stunning views of bits of Loskopdam and the surrounding hills. The main house has a pool and several seating areas that are great for viewing the sunset over the dam. The pictures make it seem as if each cottage has a full dam view - this is not the case, but it doesn't detract from the atmosphere overall. Sonia is a lovely host, very warm and friendly. The cottages are not luxurious but have everything you need. The outside shower is a huge bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Breathtaking beauty, a great getaway close to home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Hi Stephen, thank you for your support and review. It is much appreciated.

Arends Rus
Rodney T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney T
Gesin met tieners

Lekker plek om net te rus van die stad lewe.

Daar is nie rerig iets om tieners besig te hou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Dankie Rodney vir julle ondersteuning en resensie, ek waardeer dit.

Ons wil juis he ons gaste moet kom rus.

Tieners stap tot by die water of swem of besoek die naby-gelee Zip line.

Arends Rus
Felix H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felix H
Gesin met klein kinders

Weekend away in Loskop valley.

A beautiful place to stay in Loskop valley.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Thanks Felix for your support and nice review - appreciated!!

Arends Rus
De Wet B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
De Wet B

Rustige kuierplek.

Houthuis is baie netjies maar raak baie warm. Vloere raas en almal hoor en voel as jy rondloop, maar dis aanvaarbaar. Beddens gemaklik. Eienaars baie aangenaam. Braaier is nie beskut nie, so as die wind waai of dit reën kan jy nie regtig braai nie. Dis natuurlik so vir die uitsig, maar as die wind opsteek laatmiddag raak dit vinnig onplesierig buite. Uitsig is mooi, maar 'n mens kan min van die dam sien. Berge is baie mooi. Daar regtig niks om te doen nie, maar dis wat 'n mens soek om te rus. Ons het lekker gekuier. As dit loadshedding is, dan is daar ook nie water of sein nie, ongelukkig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Dankie De Wet, vir jou repliek en gewaardeerde ondersteuning.

Arends Rus
Jana V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V
Gesin met klein kinders

Alles was goed gewees.

Ons het ons aand daar vreeslik baie geniet, sal definitief terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Dankie Jana vir julle ondersteuning en resensie - waardeer! Julle is altyd welkom.

Arends Rus
Desmond V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond V
Saam met vriende

Het dit geniet daar en lekker gerus.

Kan lekker veilig rondloop en ook kuier bo, die berguitsig is mooi daar en die plek skoon en sal weer terug gaan vir 'n naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Dankie Desmond, vir julle ondersteuning. Sien uit na julle volgende besoek.

Arends Rus
Sonya O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonya O

Rustige verblyf.

Ons het in Visarend gebly. Inklok was goed hanteer, die ingang is net moeilik om in die aand te sien as jy nie weet waar om te kyk nie. Die pad teen die berg uit is effens styl, maar dit is in 'n goeie toestand. Die huisie het alles wat mens nodig het vir 'n naweek. Daar is 'n gasstofie so load shedding en kosmaak is nie 'n groot probleem nie. Die beddegoed is skoon en die beddens gemaklik. Bring net ekstra komberse in die winter, want daar is net 'n deken op die bed en een ligte kombers in die kas. Die braaiplek is baie goed ingerig en mens sien duisende sterre terwyl jy sit en braai. Let net daarop dat die huisie net 'n bad in die badkamer het so jy moet stort in die buitestort, wat effens koud kan raak in die winter. Ons het baie lekker gekuier en die twee worsies wat kom kennis maak het was 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Dankie Sonya vir julle ondersteuning en terugvoer, ek waardeer dit.

Arends Rus
Magda W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda W

Lieflike uitsig, maar ongemaklike dienslewering!

Die houthuis is volledig toegerus! Probleme sluit in telefoonetiket van eienaar, voltooi van vorm by ander lokaal, slegs een warm kombers per vertrek, wanpersepsie rakende hout voorsien en dat koste summier van deposito verhaal word. Geen inventarislys so ons wag in spanning om te sien wat nog van deposito afgetrek word. Rustige omgewing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Naand Magda - ek antwoord graag op u plasing.

Ek vind "ongemaklike dienslewering" asook "telefoonetiket van eienaar" ongelukkig uiters vaag en kan dus nie met sekerheid daarop antwoord nie, sonder om te raai wat jou so ongelukkig gemaak het nie.

Met betrekking tot voltooi van vorm by ander lokaal, let asb op die volgende: U het die 8ste Mei bespreek. Ons het 8 Mei ons info blad deurgestuur waarin ons vriendelik vra dat u asb net een blad met u inlingting moet invul en terugstuur aangesien dit "die inboek proses bespoedig" Ons het weer die info blad op 10 Mei deurgestuur. U het ingeboek 16 Junie wat u genoeg tyd gegee het om die enkel bladjie in te vul - wat u nie gedoen het nie. Ons besit twee oorde (so 3 km van mekaar) en ons bel gewoonlik en vra dat ons gaste ons so 30 min voor aankoms moet skakel om te bepaal by watter oord ons tans is, juis om inboek-tyd te bespoedig. Geen ander van ons gaste het nog ooit 'n probleem daarmee gehad nie.

Ons voorsien 'n "throw" en een winterskombers per bed. Indien dit nie genoegsaam was nie, moes u ons net gevra het vir meer komberse - wat ons met graagte sou voorsien het.

Ons info blad noem ook dat ons ys en hout op die plaas voorsien. Vir ons gaste se gerief voorsien ons twee sakke hout by u braai wat u kan gebruik of u is vry om u eie hout saam te bring, of hout by Damwal Kaffee (so 5 km verder) te koop. U was so ingelig. U het twee sakke hout gebruik en ons het dit van u deposito afgetrek. Daar is dus geen rede waarom u bekommerd behoort te wees dat daar "nog iets" van u deposito afgetrek sal word nie, aangesien u deposito die dag na vertrek en inspeksie reeds terugbetaal was.

Ons is regtig jammer indien julle nie julle verblyf geniet het nie.

Arends Rus
Lynette K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette K
Gesin met tieners

Heerlik!

Netjiese en skoon verblyf met baie mooi uitsig. En daai buitestort is heerlik. Sonja en Nic en die twee worsies laat mens baie tuis voel en hulle loop die ekstra myl. Baie dankie. Sien julle weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Lynette, baie dankie vir julle ondersteuning; ons waardeer, asook jou mooi resensie. Julle is altyd welkom.

Arends Rus
Estie W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie W

Beautiful and relaxing.

The moment you walk up to the cabin it feels like a welcoming hug. It's beautiful and quiet, very clean and with amazing owners. 100% going back for a longer visit and would recommend to all my friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Dankie Estie, vir julle ondersteuning en mooi resensie. Dit word waardeer. Hoop om julle weer eerdaags te sien.

Arends Rus
Grietha P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grietha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Netjies, rustig en wonderlike gasheer en gasvrou.

Vrydag met ons aankoms het ons lekker reën gehad. Die natuurskoon is net uit die boeke. Die sonsondergang oor die dam is soos 'n pot goud. Die hutte is baie netjies skoon en gerieflik. Ons besoek was maar net vir twee nagte maar aan die einde van die naweek het dit gevoel of mens vir 'n hele week gerus het. Dankie Nic en Sonia vir die vriendelike ontvangs en julle omgee. Ons het dit so baie geniet. Sal definitief weer kom besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Hallo Grietha, ons is bly as julle dit geniet het en tevrede is. Dankie ook vir julle ondersteuning en mooi resensie, ek waardeer dit. Julle is altyd welkom.

Arends Rus
Christa V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Rustig en stil.

Fantastiese uitsig op Loskopdam met die mooiste sonsopkoms en asemrowende sonsondergang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Dankie Chrisa, ek waardeer julle ondersteuning en resensie.
Julle is altyd welkom.

Arends Rus
Marie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike natuuruitsig, het ook die visarend hoor roep.

Die houthut is netjies en skoon, die eienaars was baie vriendelik en gasvry, ons het ons kuier terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Dankie Marie - waardeer julle ondersteuning en review - julle was gelukkig om die arende te hoor! Julle is altyd welkom.

Arends Rus
Grant H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Grant H
Gesin met tieners

Baie rustig.

Nic en Sonja is baie helpful en baie vriendelik nes hul twee worsies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Dankie, Grant, vir julle ondersteuning en resensie. Waardeer opreg.

Arends Rus
Minette L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette L
Saam met vriende

Rustig, pragtige uitsig, netjies en privaat.

Ideaal vir 'n wegbreek van die besige daaglikse gehaag. Uitsigte is pragtig en dis lekker stil en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Beste Minette, baie dankie vir julle ondersteuning en mooi kommentaar, waardeer opreg!

Arends Rus
Warren F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Warren F
Gesin met tieners

Relaxing and thoroughly enjoyable.

Sonia and Nic were wonderful hosts. Whilst there was a localised water-shortage/drought that affected the area we were largely unaffected. The views (especially at sunset) are quite spectacular.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Thanks Warren for your support and kind review - much appreciated!!

Arends Rus
Errol W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Errol W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mountain top accommodation.

What a wonderful long weekend in complete peace and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

So glad you enjoyed the tranquillity - hope your internal batteries were charged as well.

Arends Rus
Marco A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartsbevredigend

Dit was vir 1 aand, maar verskriklik mooi. Kon nie enige aktiwiteite doen nie, ons was te kort daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Dankie Marco vir julle ondersteuning, ons waardeer dit. Kom gerus weer in die Somer, dan is dit eers mooi.

Arends Rus
Karen C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C
Gesin met tieners

Pragtige ligging.

Die akkommodasie is gemaklik en ideaal vir lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Dankie Karen vir julle ondersteuning - waardeer opreg!

Arends Rus
Mariki B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariki B
Gesin met tieners

Presies waarvoor ek gesoek het.

Ons het 'n plekkie gesoek om af te sny van die gejaag en dit was presies wat ons gekry het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Dankie Mariki vir julle besoek, ons waardeer dit. Dis vanwaar die naam "Arends Rus" ontstaan het.

Arends Rus
Henk L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L
Besigheidsreis

Uniek

Unieke omgewing en uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Dankie Henk - vir julle ondersteuning en kommentaar - waardeer.

Arends Rus
Conradt S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conradt S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsigte oor Loskopvallei, vriendelike en behulpsame eienaars.

Ons het die naweek geniet, die akkomodasie was puik en alles skoon, met alles wat jy nodig het. Die eienaar het uit haar pad gegaan om te verseker dat ons hout en ys gekry het sonder self winkels toe te ry! So wil ons ook dankie se vir die spesiale vergunning. Ek het selfs die paadjie teen berg op geniet. Die bosstort is absoluut cool en was nommerpas vir my, want die bad is beslis nie groot mens-vriendelik nie. As ek enige iets kan aanbeveel sal dit wees dat mens die groot maanlig reg voor die veranda sal kan afsit snags, dit bederf so effens mens se nagsig wanneer jy net die berge in wil tuur en die nag wil ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Hallo Conradt, dankie vir julle ondersteuning en plasing, waardeer. As julle weer kom kuier wys ek vir jou waar is die "geheime" skakelaar om die "maanlig" af te sit.

Arends Rus
Deniela K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deniela K
Besigheidsreis

Rustig.

Sal weer besoek en langer vertoef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Hallo Daniela, dankie vir julle ondersteuning en plasing. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Arends Rus
Johan H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met vriende

Baie mooi ligging, eienaars baie hulpvaardig.

Sal graag volgende keer langer daar wil kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Dankie Johan vir julle ondersteuning, waardeer.

Arends Rus
Wouter E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter E
Gesin met tieners

Baie mooi uitsig en baie rustig.

Die blyplek is goed toegerus en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Hi Wouter - dankie vir julle ondersteuning - waardeer!

Arends Rus
Jackie G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie G

Asemrowend.

Wonderlike uitsig. Rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Dankie Jackie, waardeer julle ondersteuning en mooi review.

Arends Rus
Kevin M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin M
Gesin met klein kinders

Beautiful, but lots of road noise.

Beautiful accommodation and surroundings, but the constant road noise from the highway disturbed the peaceful area most of the day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Thank you, Jackie, we try and improve within our control, may we suggest more beer before, during, and after the braai.

Arends Rus
Leroy F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leroy F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en presies wat die siel nodig het, weg van stadlewe af.

Die ligging is perfek vir mense wat wil wegkom van die jaag en geraas van die stad. Mens hoef nie altyd see toe te gaan om rustigheid te ervaar nie. Dankie baie aan Sonia en haar span vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid uit die boonste rakke. Baie lekker gebly en gerus.

Die eienaars gaan uit hulle pad uit om hul gaste welkom te laat voel. Niks is vir hulle te veel moeite nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Hi Denise,
Baie dankie vir julle ondersteuning en julle moeite om terugvoer te pos - waardeer!!

Arends Rus
Marco S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Mense is vriendelik en ons baie tuis laat voel.

Lieflike verblyf met asemrowende uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Dankie Marco vir julle ondersteuning. Julle is altyd welkom.

Arends Rus
Klaus-dieter H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaus-dieter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met asemrowende uitsig. Vriendelike en behulpsame eienaars.

Om na weke se harde werk en stres weg te kom is Arends Rus net die plek om te herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Dankie Klaus - ons waardeer julle ondersteuning en die positiewe terugvoer. Julle is altyd welkom.

Arends Rus
Armin F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi en lekker.

Lekker wegbreek van die wêreld af met 'n fantastiese uitsig bo op die berg. Sal enige tyd weer gaan. Lekker rustig, goeie plek om te ontspan. Wonderlike plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanel K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig in die pragtige natuur.

So lekker gerus, pragtige natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Dankie Sanel vir julle ondersteuning en ons is bly julle kon rus en die natuurskoon geniet.

Arends Rus
Anecke V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anecke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, rustig en asemrowende uitsig.

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Baie oulike verblyf, heel gemaklik. Sal enige tyd weer daar gaan uitrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Dankie Anecke vir julle ondersteuning en die review. Waardeer.

Arends Rus
Philip D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Philip D
Gesin met klein kinders

Baie rustig en in die natuur. Pragtige skoonheid en uitsigte.

Als was reg en soos dit moet wees. Was baie baie warm veral deur die nag so stel voor om dalk dakfans met aircons te vervang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Dankie Philip, vir julle ondersteuning en vir julle terugvoer.
Ons het al verskeie kere die lugverkoeling opsie oorweeg, maar die impak op die daaglikse tarief het kliente afgesit.
Ons het 'n besondere warm somer dusver en sal weer binnekort die lugverkoeling oefening deurtrap.

Arends Rus
Kallie E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie E
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld. Ligging is perfek.

Baie dankie Nic en Sonia vir jul gasvryheid. Baie lekker gekuier en sal verseker weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Baie dankie Kallie, waardeer julle besoek en bereidwilligheid om ons te rate.

Arends Rus
Hannes D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spectacular spot, unspectacular hospitality.

A pristine en special place to spend the night, but a poor show by our host Sonja spoiled the party. Had to wait in front of a locked gate for her to arrive from somewhere. She claimed she was not expecting us and blamed the website. Yet the website reconfirmed the booking to all parties concerned the day before. Sonja also suggested we slipped up by having failed to complete two forms we knew nothing about. And it took her a good 10 minutes to find the key to our cabin. Not exactly a show of hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Baie dankie Hannes vir jou boodskap.
Let asb op die volgende:
Ons is jammer indien julle verblyf nie aangenaam was nie.
Sonia was ongesteld (siek) en het ongelukkig nie vir die sleutels gesoek nie.
Sonia het vir julle 'n gratis ontbyt aangebied by GO-2 Steakhouse vir julle ongerief - wat julle nie aanvaar het nie.
Toe julle uitgeboek het, het jy (Hannes) heelwat komplimente vir Sonia gegee. Dus hierdie boodskap hierbo, kom as 'n verassing.

Arends Rus
Willem C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C
Besigheidsreis

Uitstekende ligging.

Bo op die berg, mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Dankie Willem - waardeer julle review opreg.

Arends Rus
Marchell E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marchell E
Besigheidsreis

Baie netjiese en rustige plekkie.

Asemrowend mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Hi Marcelle, baie dankie vir jou resensie, waardeer.

Arends Rus
Dawn L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay in comfortable accommodation.

Beautiful sunsets and view of stars at night. Outdoor shower is spacious and affords a view over the trees while showering. Really enjoyed our stay here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Hi Dawn,
Thank you for taking the time to post your nice review, much appreciated!!

Arends Rus
Spencer M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Spencer M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a wonderful place.

The location is at the best place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Hi Spencer,
Thank you for your support and review, much appreciated!

Arends Rus
Addie B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Addie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plekkie om net te gaan ontspan, hoog teen die berg met 'n pragtige uitsig oor Loskopdam.

Daar is net drie chalets, maar op die kruin van die berg geleë. Netjies onderhou en die chalet is skoon en prakties uitgelê. Die gebied om die chalet is mooi uitgelê en die braai-area gemaklik. Geen TV nie, dus baie ontspannend as jy will wegbreek van die alledaagse, ideaal. Lae geveerde voertuig moet liefs nie die bergpad aandurf nie, styl maar nie onoorkombaar met 'n gewone sedan motor. Aanbeveelbaar met goeie vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Hi Adam,
Baie dankie vir julle ondersteuning asook mooi resensie - waardeer dit opreg.
Julle is altyd meer as welkom.

Arends Rus
Ntokozo M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ntokozo M
Gesin met klein kinders

Our stay was amazing. Thanks for hosting us Arends Rus.

Surely coming back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Hi Ntokozo - thank you for your support and review - much appreciated.

Arends Rus
Hendrik W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik W

Mooi en Sentraal geleë, bietjie moeilik om met gewone motor te bereik, maar baie gerieflik.

Die akkommodasie is goed geleë, mooi omgewing en goed bestuur en onderhou. Daar is heelwat om te doen in die omgewing en die eienaars is op die perseel en baie vriendelik en behulpsaam. Die enigste nadeel is die posisionering van die eenhede wat nie die wonderlike uitsigte optimaal benut nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Dankie Hendrik vir julle besoek uit Kanada en "review" waardeer!

Arends Rus
John M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M
Saam met vriende

Stilte vir die siel - onbeskryflik mooi.

Die huisie was goed toegerus en netjies. Dit was stil en net wat ons nodig gehad het. Baie dankie vir die vriendelike diens ons sal beslis teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Dankie Riaan vir jou moeite en die mooi resensie - waardeer!!

Arends Rus
Lindie B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek!

Oulike plek met baie vriendelike gasvrou! Pragtige uitsigte! Hul nuwe restaurant se pizzas is die beste onder die Loskop son! Die kinder-etes se porsies is genoeg vir groot mense en het nog 'n gaatjie toegestop op pad huis toe die volgende dag! Sal beslis weer wil gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Hi Lindie,
Baie dankie vir die mooi woorde, waardeer opreg.
Sien uit om julle binnekort weer met pizzas te bedien!

Arends Rus
Leonie C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Awesome place and people. Would recommend it for everyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Good day Leonie,

Thank you for taking the time to post a positive review - much appreciated!!

Arends Rus
Caroline P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig baie mooi.

Baie oulike plek. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Sal die plekkie aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Hi Caroline,
Dankie vir julle besoek, waardeer opreg.

Arends Rus
Riaan V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Saam met vriende

Die verblyf was baie goed en kan dit aanbeveel.

Hier kan jy goed uitrus in die natuur met die mooiste uitsigte oor Loskopdam en die omliggende bergreekse. Sal weer moet gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Hi Riaan,
Dankie, waardeer.
Sien julle weer binnekort!

Arends Rus
Victoria B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria B
Gesin met klein kinders

A perfect little cabin on top of the hill!

It was a very pleasant stay - lovely, well-equipped wooden chalet on the very top of the mountain overlooking the dam. The access is not suitable for sedan cars. It was only an overnight stop for us but would be lovely to spend a couple of days there. Hosts were very welcoming - would definitely recommend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Perfekte klein huisie bo-op die heuwel!

Dit was 'n baie aangename wegbreek - 'n pragtige, goed toegeruste houthuisie bo-op die berg wat oor die dam uitkyk. Die toegang is nie geskik vir sedan-motors nie. Dit was net 'n oornagplek vir ons, maar dit sal lekker wees om 'n paar dae daar te spandeer. Die gasheer was baie verwelkomend - sal beslis aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Hi Victoria,
Thank you and we look forward to seeing you again soon.

Arends Rus
Wikus V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus V
Gesin met klein kinders

Ai die uitsig sal ons altyd onthou!

Arends Rus is so uniek dat jy jouself weer vind. Dankie vir die pragtige plek! Nic en Sonia, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Dankie Wikus, ons waardeer julle terugvoering!
Nic en Sonia.

Arends Rus
Sharon P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon P

Pragtige plek met die mooiste uitsig, skoon en netjies!

Arends Rus is pragtig met asemrowende uitsigte van oral om die cabins. Eienaars is baie gasvry en vriendelik. Vreeslik hulpvaardig. Cabins is baie netjies, skoon en lyk baie nuut. Baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Dankie Sharon - waardeer julle terugvoer opreg.
Groete,
Nic en Sonia.

Arends Rus
Gerhard M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M
Gesin met klein kinders

Awesome plek! Wens ons kon 'n paar aande langer bly!

Ongelooflike lekker plek met awesome uitsigte. Ons was net vir een aand daar, maar kan nie wag om saam vriende en familie weer te gaan rus vir 'n paar aande nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arends Rus se terugvoer

Hi Gerhard,
Dankie, waardeer!

Arends Rus
Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 49 van Rietvallei-plaas, Loskopdam, Loskopvallei, 1080, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAplHujx0OYMcdyh686pqasBbYI2faMjiDDNYnPjcc6aizhPlxjS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 66 5 1 5 Portion 49 of the farm Rietvallei Loskop Dam 1080 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.425800193397 29.403302775702
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem