We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Arendsig Self-catering Cottages

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stormsvlei R317, Wakkerstroom, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Arendsig Self-catering Cottages is op die Arendsig Wine Estate wat tussen die Chardonnay- en Cabernet Sauvignon-wingerde geleë is. Dis net 100 m van die Breederivier af en die toegangspunt na die rivier is net 800 m ver. Hierdie rustige omgewing maak die ideale naweekwegbreek of 'n gesinsvakansie net 155 km buite Kaapstad.

Verblyf is beskikbaar in 4 selfsorg-plaaskothuise. Elke kothuis is geskik vir 4 gaste en het 'n privaat badkamer. Die kothuise is lig en luuks versier, en lei na 'n stoep met ’n braai en piekniektafel.

Gaste kan hul eie bergfietse saambring en die beste roete volgens hulle fiksheidsvlak kies. Hulle kan ook tennisspeel, voëlkyk, visvang of kanovaar in die Breederivier. Privaat wynproe-sessies en handgemaakte peuselhappieborde of piekniekmandjies is ook op die perseel beskikbaar. Alles moet vooraf bestel en bespreek word.

Arendsig Cottages bied ook ontbyt teen 'n ekstra koste.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 42 resensies vir Arendsig Self-catering Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Stormsvlei R317, Wakkerstroom, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Arendsig Self-catering Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stormsvlei R317, Wakkerstroom, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa10e1757fc1997730556aa81b8d84a359b9c15ba5b103df79d3124cb2aed1e6eaae632274aee2c33c65e5387987e49fb70ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 R317 Stormsvlei Wakkerstroom 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.927504367966 20.013589838292