West Coast Eagle's Nest

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 20 % off

Kry 20% af. Geldig vanaf 16 Mei 2018 tot 29 Mei 2018.

Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die tabel hierbo, hef die blyplek ook 'n eenmalige R200-skoonmaakfooi per bespreking.
Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Eenheid op Onderste Vloer
Daar is waterbeperkings in Lambertsbaai. Gaste moet asseblief hulle eie handdoeke saambring.
Eenheid op Boonste Vloer
Daar is waterbeperkings in Lambertsbaai. Gaste moet asseblief hulle eie handdoeke saambring.
Woonstel A
Daar is waterbeperkings in Lambertsbaai. Gaste moet asseblief hulle eie handdoeke saambring.
Woonstel B
Daar is waterbeperkings in Lambertsbaai. Gaste moet asseblief hulle eie handdoeke saambring.
Woonstel C
Daar is waterbeperkings in Lambertsbaai. Gaste moet asseblief hulle eie handdoeke saambring.

Winteraanbod!*

*Kry 20% af. Geldig vanaf 16 Mei 2018 tot 29 Mei 2018.

Belasting en Ekstras
Daar is waterbeperkings in Lambertsbaai. Gaste moet asseblief hulle eie handdoeke saambring.

Die woonstel is selfsorg en dus moet gaste ook self skoonmaak.
Die woonstel word nie skoongemaak tydens gaste se verblyf nie (die skottelgoed word ook nie vir jou gewas nie). Gaste moet asseblief hul eie toiletware en kos voorsien.
Ons het nie kredietkaartgeriewe nie en aanvaar nie kontant nie.
Alle betalings moet via EFT (elektroniese fondsoorplasing) geskied.
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R300 is in kontant by aankoms betaalbaar.
'n Roeiboot kan gehuur word mits dit vooraf gereël word en is in kontant by aankoms betaalbaar. 'n Breekskadedeposito van R300 per roeiboot en R100 per lewensredderbaadjie word vereis.

Dit is terugbetaalbaar via bankoorplasing binne 5 tot 7 werksdae na die uitklokdatum, nadat die huis nagegaan is om te bevestig dat alles in orde is.
Let asb. daarop dat die sleuteldeposito teruggehou sal word en ekstra fooie gehef sal word indien meer gaste as waarvoor bespreek is op die perseel aangetref word.
Voorsien asb. jou bankbesonderhede met aankoms. Sleutels onder geen enige omstandighede oorhandig word as die sleutel- en breekskadedeposito nie ontvang is nie.
'n Skoonmaakfooi kan van die sleutel- en bbreekskadedeposito afgetrek word vir eenhede met uitermatige vuil skottelgoed en/of linne wat nie na wense is nie.
Enige skade wat veroorsaak word deur gaste of hul besoekers aan die perseel as gevolg van slegte gedrag of nalatigheid, sal gaste voor moet betaal. In sulke gevalle is geen fooie terugbetaalbaar nie.
Rook is verbode in die woonstel.
Bestuur behou die reg van toegang en gaste wat nie hou by die reëls nie, sal gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 25% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 2 weke voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Gaste wat na West Coast Eagle's Nest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 R440 per nag (plek vir 2)

Kry 20% af. Geldig vanaf 16 Mei 2018 tot 29 Mei 2018.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za