LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Arendzicht | LekkeSlaap
+59

Arendzicht

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 119, Lambertsbaai, Weskus, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Arendzicht se woonstelle bied 'n panoramiese uitsig oor die Atlantiese Oseaan en is naby die strand geleë. Lambertsbaai is die ideale plek om te seil, branderplank te ry, vis te vang en seilplank te ry. Dié kusdorpie is aan die Weskus geleë. Dis naby Clanwilliam en net 2 en 'n half uur vanaf Kaapstad. Gaste kan 'n draai maak by tientalle opelug-restaurante langs die see wat smullekker seekos bedien.

Arendzicht het 6 eenhede met slaapplek vir altesaam 32 gaste. Elke eenheid is volledig toegerus en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n óf 'n bad óf 'n stort, 'n oopplan-eetarea, -sitarea en binnenshuise braaigeriewe.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel, konferensiegeriewe en WiFi.

Doendinge in die area sluit, perdry, visvang, fietsry, swem, tennis en wildkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • DVD-speler
  • Witborde
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 39 resensies vir Arendzicht
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Voortrekkerstraat 119, Lambertsbaai, Weskus, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Arendzicht het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 119, Lambertsbaai, Weskus, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4MjRlYzE5LTViYTItNDAwNi05YTJmLWRmYzRhZDlhMmRlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 119 Voortrekker Road Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -32.089836027112 18.309920863694
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!