+128

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R900.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

10% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Jan 2026 tot 25 Mrt 2026.
Prys sluit in
Woonstel 1 & 2
Selfsorg. Daar is waterbeperkings in Lambertsbaai. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.
Woonstel 3 & 4
Selfsorg. Daar is waterbeperkings in Lambertsbaai. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die woonstel bied selfsorgverblyf.
Die woonstel sal nie tydens verblyf skoongemaak word nie (insluitend skottelgoedwas). Gaste moet asseblief hul eie kos en toiletware voorsien.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke en braairoosters voorsien.
Die Wes-Kaap gaan tans gebuk onder 'n erge droogte. Gebruik water asb. spaarsamig.
Ons het nie kaartgeriewe nie en alle betalings moet via elektroniese fondsoorplasing (EFT) gebeur.
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R500 is op die inklokdatum in kontant betaalbaar.
Die deposito is terugbetaalbaar via bankoordrag binne 5 tot 7 werksdae ná die uitklokdatum en sodra die huis krities nagegaan is.
Let daarop dat ons die sleuteldeposito sal behou en dat addisionele tariewe gehef sal word indien meer gaste opdaag as die aantal waarvoor die bespreking gemaak is.
Voorsien asb. jou bankbesonderhede met aankoms.
Sleutels onder geen enige omstandighede oorhandig word as die sleutel- en breekskadedeposito nie ontvang is nie. Let asseblief daarop dat 'n skoonmaakfooi afgetrek sal word indien baie vuil skottelgoed en/of linne agtergelaat word.
Enige skade wat deur gaste of besoekers aan die perseel aangerig word of kostes weens ongewenste gedrag sal op die gas se eie rekening verskyn. In sulke omstandighede sal geen fooie terugbetaal word nie.
Gaste moet die instansie asseblief 30 minute voordat hulle inklok kontak en reëlings moet vooraf getref word indien gaste beoog om vroeër of later in te klok.
Rook is verbode in al die woonstelle.
Maak asseblief seker dat geraas nie aanvaarbare vlakke oorskry nie. Geen harde musiek nie.
Reg van toegang voorbehou en bestuur mag gaste wat nie by die reëls hou nie vra om die perseel onmiddellik te verlaat.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 200
10 % AF
R 3 200 R 2 880
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 200
10 % AF
R 3 200 R 2 880
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 200
10 % AF
R 3 200 R 2 880
per nag (plek vir 6)
Bespreek

119 Voortrekker Road, Lambert's Bay, West Coast, 8130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4MjRlYzE5LTViYTItNDAwNi05YTJmLWRmYzRhZDlhMmRlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 880 per nag (plek vir 6) 48 5 1 5 119 Voortrekker Road Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -32.089836027112 18.309920863694
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang