Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aride 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Collin-straat, Aride 7, Uvongo Beach, Margate, 4720, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R670 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Aride 7 is ’n selfsorgwoonstel in Manaba op die suidkus van KwaZulu-Natal. Die Suidkus is ’n versameling goue strande, strandmere, rotsagtige inhamme, gras-hellings en die warm Indiese Oseaan. Daar is altyd sonnige weer en die sub-tropiese woude en plantegroei is gewild onder toeriste, veral tydens die feesseisoen.

Hierdie woonstel bied verblyf aan tot 4 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en ’n stapelbed. Die gedeelde badkamer het ’n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het ’n gerieflike sitkamerstel en ’n platskerm-TV.

Slaapplek

’n Bespreking by Aride 7 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Aride 7
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 651

Jaar gelys 9

Ligging

  • Collin-straat, Aride 7, Uvongo Beach, Margate, 4720, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Aride 7 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R670
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R670
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Collin-straat, Aride 7, Uvongo Beach, Margate, 4720, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e120e89011744816bc83b6a79a139261c4b7710f111a3b3a669d39c4665e9ea08a9ca63f59af83be8a658f9f628a862f858?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Collin Street Aride 7 4720 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.834279673096 30.394771082156
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem