Arizona
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 46 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R707, Senekal, 9600, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Arizona bied verblyf op 'n prentjiemooi plaas 19 km buite Senekal op die R707 op pad na Marquard. Die lodge is naby ontspanningsgeriewe soos gholfbane, tennisbane, fietsroetes en voetslaanroetes.
Unieke verblyf word in 12 vrystaande eenhede gebied. Die eenhede kan 2, 4 of 6 gaste akkommodeer en die aparte plaashuis is geskik vir 10 gaste. Elke eenheid het 'n privaat badkamer, verhit-en-eetgeriewe en 'n yskas.
Die hoofplaashuis is toegerus vir selfsorg en is perfek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Die huis het braaigeriewe en 'n piekniektafel buite.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad, 'n kinderswembad en 'n gedeelde lapa met braaigeriewe op die perseel.
Arizona spog ook met 'n pragtige trou-venue met lieflike tuine en gazebos wat die perfekte ligging vir troufoto's skep. Die venue het plek vir 150 gaste, 'n gelisensieerde kroeg en kan ook vir privaat funksies of konferensies ingespan word.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Televisie
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- R707, Senekal, 9600, Vrystaat
- Gaste dink Arizona het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Malotiroete Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 46 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R707, Senekal, 9600, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom