Williston Akkommodasie by Ark Gastehuis and B&B | LekkeSlaap
+46

Ark Gastehuis and B&B

59 resensies
Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hodsonstraat 3, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 R560 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ark Gastehuis en B&B is in die bekende Williston Mall, 'n kreatiewe en prettige toeristebestemming en bied gastekamers wat as selfsorgverblyf of as 'n B&B bespreek kan word. Dié gastehuis is in Williston en ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagplek wat op pad na verskeie bestemmings geleë is.

Verblyf by Ark Gastehuis en B&B bestaan uit 7 kamers en 'n huis wat uniek en smaakvol versier is. Dié kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Ander geriewe in die kamers sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, asook tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die gastehuis het 'n klein swembad, 'n braai-area en 'n gemeenskaplike sitkamer met speletjies en legkaarte en en daar is ook 'n kroeg, Doppies Bar, vir oornaggaste.

Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar. Ark Gastehuis en B&B is naby verskeie winkels, die polisiestasie, 'n kliniek en ander geriewe in die dorp.

Die groot perseel bied ook 'n verskeidenheid aandenkings aan die ou dae, 'n karnaval met prettige ou speletjies en putt-putt asook 'n plaaslike handwerkwinkel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 59 resensies vir Ark Gastehuis and B&B
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Hodsonstraat 3, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ark Gastehuis and B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R800
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hodsonstraat 3, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2Zjc4ZjcxLTNhZDgtNDJhZC04MjgyLWE2ZjM5YmYyNGY2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R560  per nag (vir 2 persone) 59 5 1 5 3 Hodson Street Williston 8920 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.342073677471 20.916458237434
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za