LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Arniston Holiday Cottage | LekkeSlaap
+18

Arniston Holiday Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huxam-straat 6, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 890 per nag(plek vir 8)

Beskrywing

Arniston Holiday Cottage en het slaapplek vir 8 gaste in Arniston en is slegs 3 blokke van die strand af.

Dié kothuis het 4 slaapkamers met dubbelbeddens en die 2 badkamers, een met 'n stort en een met 'n bad word gedeel. Linne word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek. Die sitkamer het 'n TV met die DStv-gastehuispakket en lei na 'n onderdakstoep.

Arniston Holiday Cottage is omhein en het 'n alarmstelsel met gewapende reaksie.

Arniston bied talle doendinge en besienswaardighede, soos bergfietsry, voetslaan, visvang, walviskyk en duik tussen die skeepswrakke langs die kus. Gaste kan ook die spa by Arniston Hotel, die Waenhuiskransgrot en die verskeie restaurante in die omgewing besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Arniston Holiday Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Arniston Holiday Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Huxam-straat 6, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Arniston Holiday Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 890
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 890
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huxam-straat 6, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHmjDqEuWQcoantUIMqLs0iE40zCQFoNlsVEfF9m1278UZ4iPQO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890  per nag(plek vir 8) 5 5 1 5 6 Huxam Street Arniston 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.667231 20.229621
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!