Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arniston House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pratt-straat 17, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 730 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Arniston House is 'n pragtige vakansiehuis in die kusdorpie Arniston. Die huis is naby die strand en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer lei na 'n stoep en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en maak gebruik van die aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Hierdie slaapkamers is op die grondverdieping. Op die eerste verdieping is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens onderskeidelik. Hierdie kamers deel die badkamer bo met 'n bad en stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV, kaggel en 'n etenstafel.

Die huis lei na 'n stoep met 'n etenstafel wat ideaal is vir al fresco-etes op warm someraande. Die beskutte binnehof bied privaatheid en het braaigeriewe, 'n kroegarea en 'n tuin.

Slaapplek

’n Bespreking by Arniston House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 173

Jaar gelys 6

Ligging

  • Pratt-straat 17, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 730
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R2 730
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pratt-straat 17, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf452efd000a7a1e05b79e7be86005c8b67ebf6db84bfcb1c6fb8ecdc3fc1459b5b070735f55d17496651a8ad70a5c8004525?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 730 per nag (plek vir 9) 17 Pratt Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.670341 20.231338
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem