LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Arniston Spa Hotel | LekkeSlaap
+42

Arniston Spa Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 74 resensies vir Arniston Spa Hotel
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Gerty D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerty D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd mooi en lekker in Arniston hotel. Een van ons gunsteling plekke om na toe te gaan.

Ongelukkig is dit so dat dit eintlik tot niemand se voordeel is om stil te bly nie, daarom moet ek hierdie deel. Ons het Maandagaand regtig nie lekker geëet nie. My mossels, en ek los dit nooit, was rou en onsmaaklik. Ons voorgeregte het gelyk asof dit sommer op die bordjie geval het! Sonder afronding, dit is hoe ek die ete kan opsom. Ek voel dat 'n plek soos Arniston regtig meer aandag aan detail kan gee. Dit was ons eerste slegte ondervinding daar, maar ons voel ons moet dit noem. Ontbyt was soos altyd fantasties!

Annatjie B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die see-uitsig is pragtig. Personeel is vriendelik.

Het my verblyf baie geniet!

Charmaine B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie is 'n ware "hidden jewel" in 'n klein dorpie.

Pragtige rustige plek, waar jy die golwe hoor wat teen die rotse slaan. Dit is seker een van die mooiste "vissersdorpies" met die mees vriendelikste mense waar ek al was. Vanaf ons aankoms tot ons vertrek was 'n ongelooflike ondervinding. Die hulpvaardigheid en vriendelikhied van die mense is regte 'n groot wins vir hierdie hotel. Sal dit beslis aanbeveel!

Andre B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable room, well trained friendly staff.

We had dinner and breakfast. Very good selection and preparation. It was a very pleasant experience that we will do again!

Johan G - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker gewees.

Dit was baie lekker gewees, en die weer het saam gespeel, net betyds terug voor stormweer. Nogmaals dankie.

Wiehelma L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehelma L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig. Personeel baie professioneel. Heerlike kos. Skoon, netjies en baie veilig.

Gaan definitief weer.

Gideon S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging en skoon. Vriendelike en behulpsame personeel.

Goeie plek vir ’n paar dae se wegbreek. Die personeel is uiters vriendelik. Die kos is heerlik en bediening goed. Kan die hotel aanbeveel.

Philip I - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het aan al ons verwagtinge voldoen en meer.

Rustig en ontspanne. Net wat ons nodig gehad het.

Pierre D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly met die stand so naby aan die hotel.

Baie lekker gebly, diens was goed, hotel netjies maar die hotel kan beslis kyk na die kos wat hulle by die Bistro bedien, ons het 'n paar opsies probeer en die kos was regtig smaakloos. Ons het wel nie vis geëet nie, dit is dalk hul spesialis-area, maar ander kosse was maar redelik smaakloos.

Lynne D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en goeie diens.

Sal weer besoek en aan vriende aanbeveel.

Christa V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer met lieflike see-uitsig. Vriendelike personeel. Heerlike ontbyt.

Hotelkamers is ruim en skoon met alles wat jy benodig met mooi uitsig. Veilig, rustig omgewing.

Faan G - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Faan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Vriendelike effektiewe diens.

Peter V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly personnel. Good service and we even go an upgrade. That was great thnx

I previously emailed (june 19) suggestions about the menu. I must say that the management considered these and made adjust ments which were quite satisfactory. We were a small group or 6 and the other four were over the moon with everything that was presented. Thnk you very much. See you again next yr. peter van der merwe (ps: Se vir Catherine sy moet groete stuur vir Johnny Appels (Newman). Sy sal weet wie hy is

Hennie H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, beste ligging en spa is genotvol.

Dit was 'n heerlike ontspanne naweekwegbreek. Bederf by die spa en etes was heerlik.

Hanlie C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi.

Ons het baie lekker daar gebly!

Marius V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

From the start when we got there up until we left it was an awesome experience. The restaurant and bistro's menu is well put together and the prices are just as good. The room was clean and spacious and the little things as the sweets on the pillows at night were awesome.

Leonore B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonore B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik wittebrood gehou.

Julle sal ons weer sien. Dit was heerlik.

Estelle B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Vriendelike personeel en verblyf met 5-ster gehalte wat jou weer sal laat terugkom!

Johan G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van die bestes nog.

Rustig.

Theuns B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Dankie Arniston Hotel vir een wonderlike aand by julle in die hotel. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Izak P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izak P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik en ontspannend.

Waarde vir geld. Diens is professioneel. Die luukse kamer is netjies en skoon. 'n Goed geleë rustige atmosfeer waar jy net kan ontspan. Jy voel veilig in alle opsigte. Goeie etes.

Muriel M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Muriel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Het jare gelede toe ek die eerste keer daar gekom het, besluit om eendag terug te kom en by die Arniston Spa Hotel tuis te gaan. Dit het werklik nie teleurgestel. Die ideale plek om net te rus en te vergeet van die wêreld daar buite. Die ontvangs was baie behulpsaam en vriendelik. Die personeel in die algemeen se vriendelikheid kom werklik uit hul harte. Dis tasbaar. Aandag aan detail grens aan vyfster.

Annarie A - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annarie A
Gesin met tieners

Fantasties!

Dit was heerlik by Arniston. Pragtige omgewing, pragtige strand met heerlike water. Ons het gerus!

Safety At Work S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Safety At Work S
Saam met vriende

Fantasties.

Vriendelike personeel. Goeie diens. Kos uitstekend. Sal beslis weer daar oorbly en hierdie keer langer.

Godfried H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Godfried H
Gesin met tieners

Great experience with my family. Excellent see swimming opportunity for my teenager son and I. Great location.

Great location. Good food. Friendly staff. Rooms spacious. Great view when see facing room. Service on the deck in bar area sometimes a struggle. Overall experience would be great if rooms were fitted with AC.

Marinda D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis wat enige iemand moet doen.

Wat 'n awesome venue. Ons het 'n "seaview" kamer gehad. Dit was ongelooflik! Baie netjies, baie professioneel. Kos was heerlik. Sal beslis aanbeveel en weer soontoe gaan.

Andy A - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Lekker restaurante, uitstekende diens, goeie ligging. Net 2 ure se ry vanaf Kaapstad. Sal beslis weer besoek.

Felicity D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een woord sou ek sê: Fantasties!

Baie beïndruk met die vriendelike personeel. Sal definitief weer bespreking maak.

Pieter D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende kos, personeel en waarde vir geld. Hou so vol!

Dit was 'n ongelooflike naweek van uitstekende bederf met heerlike kos, personeel se hulpvaardigheid en pragtige see-uitsig.

Jaques D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaques D
Saam met vriende

Was 'n prentjiemooi reis.

Die perfekte bestemming vir romantiese wegbreek, selfs wegbreek met kinders of vriende.

Jennifer P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf en diens.

Arniston het die vermoë om elke gas soos 'n koninklike te laat voel. Die vriendelikheid en netheid was uitstekend.

Jacoline P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus.

Het van die idee gehou om die kinders besig te hou.

George L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik om soos 'n koning in 'n paleis te wees.

Ons woon gewoonlik in selfsorg en hierdie ervaring was te wonderlik. Ons was bederf van hand tot voet (my vrou se voete by die Spa). Soveel so, dat ons nou planne maak om weer terug te gaan, moontlik in Desember.

Pieter V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie lekker naweek. Diens was puik, vriendelik, georganiseerd, netjies.

Ek wil graag net een ding onder julle aandag bring. Ons het Vrydagaand die Springbok burger bestel. Die patty was glad nie lekker nie. Ek ken wildsvleis en ons is beide mal daaroor. Die vleis se smaak was soos vleis wat met pensmis gekontamineer was. Dit gee gewoonlik 'n bitter smaak aan vleis, asook die reuk daarvan is baie skerp. Omdat ek self al vir jare jag, ken ek dit alte goed. Ek het dit onder die kelnerin wat ons bedien het se aandag gebring wat dit op haar beurt weer aan die chef genoem het. Haar terugvoering vanaf die chef was, dit is wild, dit moet so smaak. Ek het baie swaar betaal vir die ete. Sien dit asb as positiewe kommentaar. Laat hulle die verskaffer van die Springbokburgers kontak of van die spyskaart afhaal, hulle gaan nog vele klagtes hieroor kry. Alternatiewelik, eet gerus self en proe.

Wynand P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Ons het heerlik in die hotel en op die strand ontspan en ons verblyf baie geniet.

Corne D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons maak elke jaar seker dat ons ten minste een nag in Arniston Spa Hotel oorslaap. Die rustigheid van die baai toor met mens. Almal om jou, personeel, toeriste ens. is rustig en vriendelik. Pragtige uitsig. Heerlike kos. Personeel wat die ekstra myl stap om jou te laat tuis voel.

Jason J - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie beïndruk. Sal beslis weer besoek.

Ons het baie tuis gevoel. Personeel is baie hoflik en vriendelik. Beslis 'home away from home'. Sien julle weer in die winter!

Monarda A - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monarda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend en rustig.

Van ontvangs tot by die ontbyt was heerlik, kamers skoon en netjies, staff vriendelik en opreg, badkamer meer voldoende as wat ons verwag het en die welkomdrankie in kamer was ‘n verrassing, ons het sommer baie lekker gebly.

Pieter J - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ontspan.

Dankie dit was baie lekker, die kos was 5-ster en goeie waarde vir geld.

Riaan C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Heerlike vakansie begin by Arniston Hotel. Net een nag gebly omdat ons goedkoper selfsorg-vakansies verkies. Waenhuiskrans is 'n baie spesiale plek vir ons.

Andrew B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte plek om ons huweliksherdenking van 22 jaar deur te bring.

Ek en my vrou was aangenaam verras deur die personeel se vriendelikheid en behulpsaamheid. Alles was perfek. Ons het waarlik ons tyd geniet.

Arno E - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekend en waarde vir geld.

Wilhelm K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekende, vriendelike diens orals. Baie dankie aan alle personeel.

Franciscus B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Franciscus B
Gesin met klein kinders

Baie lekker, maar kon beter vir die prys.

Ons het die Saterdagaand baie swak diens by die Bistro kant van die restaurant gehad, en ons pizzas se deeg was ook rou. Ek kan nie dink dat 'n hotelkamer waarvoor jy R1680 per nag betaal nie 'n aircon in het nie. Die ontbyte is baie lekker, maar die scones was albei oggende oud en kliphard. My rekening was R252 te veel, maar dit was gelukkig vinnig uitgesort.

Natashia J - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natashia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi.

Dit was 'n wonderlike naweek weg. Die omgewing is netjies en skoon. Die hotel was fantasties.

Thea L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Ons het van begin tot einde heerlik gebly. Pragtige plek en fantastiese diens.

Johan D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid.

Diens en gasvryheid is baie goed.

Selma K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Selma K

Super.

I love this place. It is always like returning home. A warm welcome, familiar faces and a sea the colour of dreams.

Gerty D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerty D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste en mooiste plek en bitter gewild!

Ons het al dikwels by Arniston oorgeslaap. Dit is so gewild dat mens nie sommer op die nippertjie kan dink om plek te kry nie. Elke keer wat ons daar gebly het was dit net absoluut fantasties. Heerlike kos, mooiste uitsig en fantastiese kamers. Regtig aan te bevele!

Jovan B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jovan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Lekker ontspan met goeie kos, diens en spabehandeling.

Arniston Spa Hotel's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Groete uit Waenhuiskrans.

Barbara

Arniston Spa Hotel
Gerhard N - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek en omgewing.

So lekker hier dat ons ekstra paar dae gebly het as beplan. Hoogs aanbeveel, ons kom oor 3 weke weer met die kinders.

Cheryl N - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het meer gekry as wat ek verwag het. Kamer was ruim, skoon en ontbyt heerlik!

Die Arniston Spa Hotel het my verwagtinge t.o.v. waarde vir geld ervaring in alle opsigte oortref.

Laurette V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laurette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese rustyd gewees met privaatheid en rustigheid.

Dit was heerlik met goeie diens. Ons sal definitief weer daar kom kuier.

Welmarie S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig uit die hotelkamer was asemrowend. Die kamer is heerlik ingerig vir die koue aand en ons kon heerlik uitrus na 'n lang dag se reis.

Die hotel is die ideale basis om 'n paar dae oor te bly en die omgewing en alles wat dit bied te ontdek.

Nelis V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en goed geleë.

Verblyf baie goed! Uitsig fantasties in kamer met see-uitsig. Aandete en ontbyt was baie goed!

Stefanie D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie D

Fantasties.

Uitstekende diens. Die kamers is lekker ruim en groot. Die ontbyt is fantasties.

Ramona K - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramona K

Ongelooflik, 'n MOET om ten minste een keer daar te gaan oornag.

Heerlikste kos en beste diens ooit. Kamers pragtig.

Grant B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Arniston Hotel en spa is 'n ongelooflike lekker plek met die mooiste view. Die spa was net so lekker en hul kos is uit die boeke.

Niel V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Niel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en 'n heerlike lieflike uitsig oor die see. Die spa is ook 'n heerlike bederf wat hoogs aanbeveel kan word.

Sien sterre.

Louise L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L
Gesin met klein kinders

Een sin is te min. Dit was fantasties. Ons sal beslis wees Arniston Hotel toe gaan.

Ons was vir 'n naweek wegbreek na die Arniston Hotel toe. My man het verjaar en ons is verras met 'n bottel sjampanje in ons kamer. Ons kamer was ruim en netjies en perfek vir ons gesin. Ons het in die Hotel se restaurant as ook die Bistro geëet. Van aandete tot ontbyt was ons kos van hoogstaande gehalte. Al die personeel was hulpvaardig en geduldig en baie vriendelik. Ons is met swaar harte huis, sal beslis weer daar gaan kuier.

Liana P - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig.

Die hotel se ligging is ideaal met die mooiste uitsig oor die see. Personeel was vriendelik. Baie goeie diens.

Estée H - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estée H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese waarde vir geld met die mooiste uitsig.

Sien die sterre.

Herman S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Pragtig, rustig en goed vir die siel.

Nico V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die datum was verkeerd en is aangeskuif na 26, 27 en 28 Julie.

Die datum was verkeerd en is aangeskuif na 26, 27 en 28 Julie.

Jacoba M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacoba M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die ideale plek as jy lus het vir net lekker ontspan en rustig wees.

Dit is een van daai plekke waarheen jy net weer en weer wil teruggaan!

Gerhard C - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Baie dankie aan die personeel vir hul uitstekende diens! Moenie vergeet om Kassiesbaai te besoek nie.

Johan M - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en goed geleë hotel.

Kamer was skoon en gerieflik. Heerlike kos en goeie kelnerdiens. Ontvangspersoneel is vriendelik. Al probleem wat ek het is om op te pas vir die laer vlak in slaapkamer nommer 1 by die sitarea. Daar is 'n trap maar as jy verward snags wakker word en die omgewing nie ken nie, kan jy die trap mis, afval en seerkry, want die muur is redelik hoog na die slaapgebied. Ook as daar funksies is, is daar nie 'n sitkamer waar jy kan gaan sit nie en die kamer is beperk. Daar is wel banke en stoele as die eetsaal nie vir funksies gebruik word nie. Maar dit was 'n uitsondering want die wind het so gewaai dat ons nie van die buite griewe gebruik kon maak nie. Andersins 'n lekker 2 dae gebly en sal die hotel aanbeveel.

Luzette G - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luzette G
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly by Arniston Spa.

Die personeel was so vriendelik om ons kamer van swembaduitsig na see-uitsig op te gradeer sonder enige kostes. Baie dankie vir die puik diens.

Santi M - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Santi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande diens met 'n asemrowende uitsig en heerlike etes.

Het uitstekende diens ontvang van aankoms tot vertrek. Die kamer was baie netjies met die mooiste see-uitsig. Al die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis weer hierdie hotel besoek!

Johan M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker, sal dit enige tyd weer besoek.

Raymond C - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond C
Gesin met klein kinders

Pragtige dorpie, lieflike hotel, vriendelike diens!

Regtig 'n lieflike vakansie.

Liesbet S - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesbet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n uitstekende rustydjie vir ons.

Die diens van die personeel is uit die boonste rakke.

Elna M - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie lekker. Dis mos vakansie.

Ons het dit baie geniet om daar te bly. Skoon netjies en die uitsig was asemrowend. Rustig en kalm.

Jakes J - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvolle en rustige verblyf.

Uitstekende diens en restaurant. Baie klein ekstras in die kamer met baie aandag aan detail.

Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 124 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strandweg 1, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4NTIwOGM2LTc3MjMtNGJhMS04YTRjLTM4YzM1Njg3OGJkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 74 5 1 5 1 Beach Road Arniston 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -34.667448145894 20.23158878088
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!