Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arpa Guest Farm

  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Arpa Plaas 203, Fouriesburg-distrik, Fouriesburg, 1111, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Arpa Guest Farm, 6 km van Fouriesburg af op die Clarens-pad. Fouriesburg is 'n Oos-Vrystaatse dorpie in die Brandwaterkom. Caledonspoort, een van Lesotho se grensposte, is sowat 8 km van Fouriesburg af. Die plaas het 'n 180º-uitsig op die berge en is sowat 20 tot 50 m van 'n dam af geleë.

Daar is 6 eenhede wat bespreek kan word. Die perseel bied slaapplek aan 37 gaste. Arpa Guest Farm is 'n "groen" plaas wat nie gebruik maak van die tradisionele kragnetwerk nie. Sonkrag word gebruik om die ligte aan te hou. 'n 800 liter-donkie word gebruik om die warm water te voorsien. Daar is 'n kragopwekker beskikbaar vir haarkappers.

Daar is nie TVs wat aandag aftrek van die lieflike aktiwiteite en plaaslewe wat die plaas bied nie. Daar is genoeg vuurhout vir boma-vure. Gaste moet asb. hul eie houtskool bring.

Die hele plaas kan bespreek word en is ideaal vir verjaardagpartytjies en troues teen 'n vaste koers. Doen asseblief navraag oor die tariewe. Spyseniering, soos spitbraai, potjie en ontbyt, is beskikbaar op versoek.

By Arpa gee ons om vir die omgewing en eensgesinde gaste is meer as welkom!

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 54 resensies vir Arpa Guest Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Arpa Plaas 203, Fouriesburg-distrik, Fouriesburg, 1111, Vrystaat
  • Gaste dink Arpa Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Arpa Plaas 203, Fouriesburg-distrik, Fouriesburg, 1111, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH99wFjxgSJFElokeSRIoZilOSTaLpObmcTpXm00W65NrZ3bAeg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Arpa Farm 203 District Fouriesburg 1111 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 14:00 -28.636825619366 28.253713058981