Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arpa Guest Farm

Duiker-kamers
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 4gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers wat storte het.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat gaste hul eie beddegoed moet saabring.
Margret en Sylverster sal gaste verwelkom. Gaste moet asb. vooraf met Marget reël indien hulle skottelgoed gewas moet word.
Gaste moet asb. met aankoms reël wanneer hulle warm water sal nodig hê omdat die verblyf werk met 'n donkie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Melkstalle
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens in 5 kamers. Daar is nie 'n badkamer in hierdie eenheid nie. Daar is 'n badkamer met 'n bad en 'n stort langsaan wat slegs die gaste van hierdie eenheid gebruik. Basiese eetgerei en breekware word voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit 'n gasstoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in en gaste het toegang tot braaigeriewe. Gaste moet asb. hul eie beddegoed saambring. 'n Paslaken word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat gaste hul eie beddegoed moet saabring.
Margret en Sylverster sal gaste verwelkom. Gaste moet asb. vooraf met Marget reël indien hulle skottelgoed gewas moet word.
Gaste moet asb. met aankoms reël wanneer hulle warm water sal nodig hê omdat die verblyf werk met 'n donkie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bleshoender
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 2 dubbelbeddens en 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, stort en wasbakke. Basiese eetgerei en breekware word voorsien. Onthou asseblief om jou eie beddegoed saam te bring (paslakens word voorsien) en hou asseblief die weer in gedagte - dit kan baie koud word. Binnebraai en uitsig oor die dam.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 8 mense
2 xDubbelbed
2 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat gaste hul eie beddegoed moet saabring.
Margret en Sylverster sal gaste verwelkom. Gaste moet asb. vooraf met Marget reël indien hulle skottelgoed gewas moet word.
Gaste moet asb. met aankoms reël wanneer hulle warm water sal nodig hê omdat die verblyf werk met 'n donkie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Uilhuis
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Uilhuis is langs die dam geleë en het die beste uitsig op die plaas. Die huis is uit sinkplate en hout gebou en het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is op die boonste verdieping met 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer en 'n kombuis. Die stoep het pragtige uitsigte oor die dam en berge.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat gaste hul eie beddegoed moet saabring.
Margret en Sylverster sal gaste verwelkom. Gaste moet asb. vooraf met Marget reël indien hulle skottelgoed gewas moet word.
Gaste moet asb. met aankoms reël wanneer hulle warm water sal nodig hê omdat die verblyf werk met 'n donkie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Windmill House
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort. Daar is ’n binnebraai-area. Gaste het toegang tot ’n gemeenskaplike kombuis wat met ’n yskas en stoof toegerus is.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat gaste hul eie beddegoed moet saabring.
Margret en Sylverster sal gaste verwelkom. Gaste moet asb. vooraf met Marget reël indien hulle skottelgoed gewas moet word.
Gaste moet asb. met aankoms reël wanneer hulle warm water sal nodig hê omdat die verblyf werk met 'n donkie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kliphuis
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kliphuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasplaat en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat gaste hul eie beddegoed moet saabring.
Margret en Sylverster sal gaste verwelkom. Gaste moet asb. vooraf met Marget reël indien hulle skottelgoed gewas moet word.
Gaste moet asb. met aankoms reël wanneer hulle warm water sal nodig hê omdat die verblyf werk met 'n donkie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Arpa Plaas 203, Fouriesburg-distrik, Fouriesburg, 1111, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH99wFjxgSJFElokeSRIoZilOSTaLpObmcTpXm00W65NrZ3bAeg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 Arpa Farm 203 District Fouriesburg 1111 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 14:00 -28.636825619366 28.253713058981
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem