Arquila Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Arquila Guest House is 'n vriendelike gastehuis in Keidebees, Upington, in die Groen Kalahari. Hier by Arquila word gaste op die hande gedra en ons nooi jou uit om te ontspan en rustig te raak na jou lang reis of werksdag.

Elkeen van ons ruim, individueel gemeubeleerde gastekamers het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer en is toegerus met 'n TV met DStv, WiFi-toegang, lugversorging, ingeboude kluis, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Elke kamer het ook 'n lessenaar en 'n leeslamp vir sakelui.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike eetkamer waar heerlike ontbyte bedien word, 'n binnehof met braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel.

Arquila Guest House nooi jou uit om die moderne, rustige atmosfeer te beleef.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Arquila Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false