Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arrowood Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odlandsstraat 1, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Arrowood Apartment spog met die ideale ligging en is stapafstand vanaf restaurante, winkels en die strand en is in Plettenbergbaai geleë. Dit bied maklike toegang tot die lewendige omgewing en gaste kan 'n asemrowende see-uitsig, swembad en die sekuriteit wat dié omheinde kompleks bied, geniet. Hierdie verblyf is die ideale opsie vir 'n rustige vakansie of gesinswegbreek.

Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders en daar is ook 'n uittrekbed met 1 matras vir 'n kind onder die stapelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die toonbank is die perfekte ontbythoekie en die sitarea het 'n L-vormige rusbank en 'n platskerm-TV met DStv.

Die sitarea lei na 'n bekoorlike tuin en 'n stoep met 'n see-uitsigte. Die kompleks het 'n swembad, 'n welige tuin en bied aktiwiteite, soos die speel van tafeltennis en veerpyltjies. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Arrowood Apartment sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Arrowood Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Kecia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 1

Maande gelys 5

Ligging

  • Odlandsstraat 1, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Arrowood Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odlandsstraat 1, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb1f95ecdbf564757fd8a7b1206ea1c70ecf2d37a1acda41ee52e7b2fd852540558b54fb8341208758c9927c4a2af1775c63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 1 Odlands Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.05740555405 23.374135072422
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem