Lutzville Akkommodasie by Art Guest House | LekkeSlaap
+35
+35

Art Guest House

11 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 11 resensies vir Art Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.9/5
Jacques P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques P
Gesin met tieners

Baie vriendelik ontvang, en lekker vir een nag geslaap.

Die kamertjie was maar knaps vir 3 mense en 'n hond, maar die plek was netjies en ons was baie vriendelik ontvang en het heerlik gekuier en geslaap.

Art Guest House's terugvoer

Baie dankie vir bootskap.

Ons het aangebiet vir 'n groter kamer die volgende dag. Ons het u ook 'n groter kamer gegee en die een wat u gekies het was nog kleiner. Jammer vir die ongerief.
Op die dag wat u opgedaag het was ons vol geboek.
Ons het ook geen tarief vir u hond gevra nie. Ons maak nie spesiale reelings vir diere nie.

Groete
Hilda
Art Guest House

Art Guest House
Theo H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Theo H
Gesin met tieners

Lovely area, nice and clean, just very pricey for a basic room.

Beautiful area, friendly hostess, safe and secure. Easy access to beach towns like Strandfontein.

Veronica P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica P
Besigheidsreis

Veilige, skoon verblyf met goeie waarde vir geld.

Baie lekker, netjiese en veilige verblyf met vriendelike ontvangs. Dit is die geld werd, en ek sal weer daar gaan bly.

Ronelle P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik!

Ons was soos konings behandel.

Art Guest House's terugvoer

Goeiedag Ronelle,

Dit was 'n groot plesier om julle te ontvang by ons. Hoop julle het 'n voorspoedig gery terug huistoe en dat ons jul gou weer sal sien by die Art Guest House.

Groete,
Hilda en personeel

Art Guest House
Steven V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Steven V
Besigheidsreis

Baie vriendelike personeel. Niks is teveel gevra nie en almal help waar moontlik met enige versoek.

Baie vriendelike diens, alle personeel is baie hulpvaardig, skoon en professionele geriewe.

Hannalie L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalie L

Was asemrowend.

Baie aangename eienaars, skoon verblyf, heerlik verras.

Art Guest House's terugvoer

Baie dankie.

Dit is altyd lekker om dit te hoor.
En dit is gewoonlik van aangenaame mense soos julle.

Groete
Hilda

Art Guest House
Elsa V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Elsa V

Dis skoon en veilig.

Dis sleg dat daar net 'n badkamerspieël is en geen spieël in die slaapkamer nie. Waar blaas mens jou hare droog? Vir die prys sou ek darem 'n deur by die stort verwag en nie 'n stortgordyn nie.

Flo S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Flo S
Saam met vriende

We enjoyed.

We would have preferred if each room had all the amenities that were needed - i.e. toaster, microwave etc - but other than that - we enjoyed our stay.

Natasha V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha V
Gesin met klein kinders

Art Guest House is geleë in 'n baie rustige woonbuurt en bied 'n goeie oornag vir reisigers deur die Noord-Kaap.

Die gastehuis se kamers is pragtig en maak die verblyf 'n plesier daar.

Art Guest House's terugvoer

Baie dankie, ons geniet ons gaste baie.
Kontak ons asb weer as julle in die rigting ry al is dit net om ñ koffie te kom drink.
Baie mooi jaar vir julle.
Groete,
Hilda

Art Guest House
Lincoln L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lincoln L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die beste gastehuis wat ek in gebly het.

Die eienaar en werkers is baie vriendelik en behulpsaam. Die geriewe is uitstekend.

Este B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este B
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike diens.

Waarde vir geld en baie netjies.

Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kristalkeeromstraat 22, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe86a34d1c8986a697cf4edd969f0cf8806c1f04e998e205cafc1eee09b6255e8a83baeb2f3c565d6e3acc040529456a48c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 4.3 22 Kristal Close Lutzville 8165 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.553717441485 18.350297626212
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za