Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Artemis Cottages

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkykstraat 37, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Artemis Cottages is stil, privaat en troeteldiervriendelike selfsorgkothuise in Franschhoek. Kom vind 'n tuiste in die plattelandse atmosfeer en geniet die Franschhoekvallei se pragtige uitsigte. Die kothuise is vas aan die Blue Lion Kunsgalery met kunswerke wat deur die bekende kunstenaar, Andrea Desmond-Smith, uitgesoek is, en spog met eklektiese meubels en afwerkings.

Die eiendom beskik oor 2 eenhede, Akkedis en Gecko.

Akkedis het slaapplek vir tot 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n staanwaaier. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Daar is 'n enkelbed vir 'n derde gas in die sitarea.

Gecko is geskik vir tot 2 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n staanwaaier. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Beide eenhede se kombuise is met 'n yskas, mikrogolfoond, braaipan en 'n warmplaat toegerus. Let asb, dat daar nie 'n stoof of 'n oond is nie. Daar is 'n kaggel wat die sitarea en kombuis verhit en hout word voorsien. Die kothuis bied toegang tot 'n buite-area wat met 'n pragtige uitsig op die omliggende Franschhoekberge spog.

Daar is 'n groot tuin van sowat 3 hektaar se inheemse fynbos met unieke standbeelde en tuinkuns, asook 'n labirint. Die swemdam word deur bergwater gevoed. Gaste kan pragtige aande in die lapa onder die bome deurbring waar hulle kan braai en die rus en stilte geniet. Die gasheer, Andrea, is op versoek byderhand om jou op 'n begeleide toer deur haar pragtige erf te neem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Artemis Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 11

Jaar gelys 13

Ligging

  • Uitkykstraat 37, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Artemis Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkykstraat 37, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9901c38a78b3b45c12b3d85f664ec976d5db6a92427a55261e0fc5c83057e35ff2320192c77f20914e30a019fe0745432166?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 37 Uitkyk Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.902766737073 19.122650969341
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem