LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Artspace Guest Suites | LekkeSlaap
+28

Artspace Guest Suites

Gastehuis
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hettylaan 3, Fairland, Johannesburg, 2030, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Artspace Guest Suites bied gaste-eenhede aan op die eienaar se Kaaps Hollandse eiendom in Fairland, Johannesburg. Die gastehuis word deur die eienaar bestuur en dit dien as die ideale basis vanwaar die omliggende omgewing en besienswaardighede verken kan word.

Verblyf by Artspace Guest Suites behels 2 eenhede wat geskik is vir 2 tot 3 gaste. Elke eenheid het kontemporêre kuns wat deur die eienaar, 'n Suid-Afrikaanse kunskurator, versamel is.

Die eerste eenheid Artspace Guest Suite het 'n hoofslaapkamer en 'n en suite-badkamer, dit is ideaal vir 'n sakereisiger of 'n paartjie. Daar is 'n tweede solderkamer vir 'n kind of 'n derde gas, met toegang tot 'n tweede badkamer, sou die ekstra gas dit benodig. Die ruim eenheid het 'n oopplan-sitarea en -kombuis, en daar is 'n lessenaar.

Die tweede eenheid Jim's Cottage geskik vir 2 gaste en lê tussen die lowergroen tuin. Die suite het 'n hoofslaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort, ideaal vir 'n sakereisiger of 'n paartjie. Die ruim eenheid het 'n oopplan-sitarea en 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe, en daar is 'n lessenaar.

Alle gaste het toegang tot die swembad, stoep en braai-area. Daar is 'n onthaalsaal te huur wat geskik is vir 8-10 besoekers, met 'n groot HD-skerm met sekere DStv-kanale, 'n groot tafel, kroegarea, banke en 'n privaat badkamer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hettylaan 3, Fairland, Johannesburg, 2030, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hettylaan 3, Fairland, Johannesburg, 2030, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69196d6d32006e4681c126c9871e2e1590cad249bfc4fbc45caea5192450c9048fddddda385ff67dcf7318252b0c0fd74305?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 3 Hetty Avenue Fairland 2030 Gauteng 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -26.142148266915 27.944440150332
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!