Stirling Akkommodasie by Arum House | LekkeSlaap
+42
+42

Arum House

B&B
  • Vanaf R1 060 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keynon-singel 19A, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Arum House is 'n luukse gastehuis in die hartjie van die rustige voorstad Bonnie Doon in Oos-Londen. Dit is bloot 2 km per motor na Nahoonstrand, en binne loopafstand van die winkels af.

Arum House verskaf luukse verblyf aan gaste wat op die uitkyk is vir 'n rustige toevlugsoord. Agt ruim en gerieflike slaapkamers bied luuksheid en styl, smaakvol versier met koning- en koningingrootte-beddens, gehalte-linne en en suite-geriewe.

Geniet 'n rustige nagrus in Arum House met die wete dat die bed, die linne, sowel as die sagte en donsige handdoeke, van die beste gehalte is. Die gordyne is spesiaal gemaak om lig en geraas buite te blokkeer, sou jy verkies om 'n middagslapie te geniet.

Ons bied gratis WiFi-verbinding in alle kamers wat elk ook toegerus is met 'n platskerm TV, mikrogolf, en yskas, sowel as gratis koffie en tee in die kamers.

Ons is ook baie sentraal geleë tot alle inkopiesentrums in Oos-Londen.

Gaste kan ook elke oggend 'n hartlike ontbyt geniet in ons ruim eetkamer-area.

Arum House plaas homself eenkant met sy uitmuntende ligging. Hartlike gasvryheid, en luukse kamers wat geskik is vir vakansiegangers, of uitvoerende bestuurshoofde.

'n Kragopwekker is beskikbaar om elektrisiteit te voorsien indien die krag sou afgaan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Arum House
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Keynon-singel 19A, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Arum House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 060
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 060
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 060
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keynon-singel 19A, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6965b00bf7b8e26711b72640a72f9503a451d32c421d54d1d0a9a138c9a5e496e0d9a5fab06f3d89c18d79da8d6a08b11cb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 060  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 19 A Kenyon Crescent East London 5241 Oos-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -32.984134057464 27.928683757782
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za