LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Arum Lily Guest Cottages | LekkeSlaap
+11

Arum Lily Guest Cottages

Gastehuis
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wekkerweg 687, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R695 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Arum Lily Guest Cottages is in Moreletapark, 'n lowerryke woonbuurt in Pretoria-Oos geleë. Dié gastehuis is naby die Moreleta Kloof Natuurreservaat waar sebras, Springbokke, blesbokke, volstruise en nog meer vrylik rondloop.

Verblyf by Arum Lily Guest Cottages bestaan uit 3 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed, en sy eie en suite-badkamer. Ekstra geriewe in die kamers sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, strykgeriewe, 'n haardroër en 'n kombuisie met geriewe om etes warm te maak in.

'n Gesonde ontbyt kan op versoek gereël word. Die gastehuis bied ook 'n swembad en veilige parkeerplek. Privaat pendeldienste en klein- tot mediumgrootte troeteldiere met goeie maniere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Gaste het toegang tot 'n privaat ingang.

Arum Lily Guest Cottages is ook naby restaurante, winkelsentrums, Netcare Pretoria-Oos en die Wingate Park Country Park. Die gastekamers is ideaal geleë oorkant die Kimiad Gholfbaan met 4 restaurante wat stapafstand geleë is. Ons is ook naby Denmar Kliniek, Kloof Hospitaal, Woodhill Gholfbaan, Wingate Park Gholfbaan en Woodlands-winkelsentrum.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 58 resensies vir Arum Lily Guest Cottages
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Wekkerweg 687, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Arum Lily Guest Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wekkerweg 687, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8xB6Cc5KcflNafmkrlx04Dium6Pz0Hekm1Bf3Jqn7g1s0JGr0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695  per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 687 Wekker Road Moreletapark 0181 Gauteng 086 999 0018 11:00-21:00 10:00 -25.819056 28.294381
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!