Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arumvale Country Retreat

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Weeksdagaanbod

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 10 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Anneline Garden Cottage
Selfsorg
Linne en badhanddoeke word voorsien
Samantha Standaard-selfsorgsuite
Selfsorg
Linne en badhanddoeke word voorsien
Carol Luxury Self-catering Suites
Selfsorg
Linne en badhanddoeke word voorsien
Rustic Cottage Self-catering
Selfsorg
Linne en badhanddoeke word voorsien
Huisreëls

- Die swembad is 'n soutwaterswembad en nie diep genoeg om in te duik nie. Die swembad is nie omhein nie en ouers aanvaar volle verantwoordelikheid vir hul kinders. Swembadhanddoeke word voorsien.
- Arumvale is troeteldiervriendelik, maar troeteldier-eienaars moet hul troeteldiere se gemors skoonmaak en sorg dat daar geen steuring of besering aan ander gaste en/of skade aan eiendom is nie.
- Rook is verbode in die eenhede.
- 'n Verskeidenheid DVD's is by ontvangs beskikbaar.
- Hout en houtskool vir die braai word voorsien.
- As gevolg van argitektoniese beperkings is Arumvale Country Retreat ongelukkig nie rolstoelvriendelik nie.
- Die suites word een keer per dag skoongemaak. Daar word egter van gaste verwag om hul eie skottelgoed te was.

Let op vir die Rustic Cottage:
- Daar is nie 'n DVD-speler of TV word in die Rustic Garden Cottage nie.

Kinderbeleid:
- Arumvale is meerendeels kindervriendelik, maar grens aan 'n plaas en het 'n swembad wat nie omhein is nie. Daarom is voorsorg en toesig van volwassenes nodig.
- Kinders tussen 0 en 8 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 9 en 18 jaar betaal R 200.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 180
R1 180 R1 003
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 180
R1 180 R1 003
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 180
R1 180 R1 003
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethelstraat, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0fd0cb3bdca9fddc95f91477484d19daf5d464458ce09c99ca98d0480a8f754e746ad9ccbdbec671ebaf42eacd4f9407fb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 180 nouVanaf R1 003 per nag, vir 2 mense 148 5 1 5 Bethel Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.016677640999 20.423653721809
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem