Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arundel Studios

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Ateljee 1
Selfsorg.
Ateljee 2
Selfsorg.
Huisreëls

Let asb. daar is 'n grondpad van 2,5 km is wat van die hoofpad na die eenheid lei. Die pad is in 'n goeie toestand en geskik vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte.
Let asb. dat troeteldiere nie toegelaat word nie en dat rook streng verbode is in die ateljees.
Babas/jong kinders word nie toegelaat nie, tensy albei eenhede deur dieselfde groep bespreek word en albei partye is vertroud met die kinders.
Geen TV is beskikbaar nie.
'n Skoonmaakdiens is nie ingesluit nie, maar kan versoek word teen ekstra koste.
'n Bondel vuurmaakhout word voorsien.
WiFi is beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethel-landgoed, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKwsypnkYzG0T4Js7jWmXldOymKE7HnNxbwdBz2pdIJcni6Wm0x?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 172 5 1 5 Bethel Estate Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.543417025748 28.447559743004