Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arvore De Sombra

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steven Masango-straat 53, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Arvore De Sombra, wat skaduboom beteken, is in Belfast en bied gerieflike verblyf ideaal vir sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en groot hoofweë.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede, elk met slaapplek vir 2 gaste. Die eenhede het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n TV, DStv, yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Verwarmers, handdoeke en toiletware is beskikbaar.

Die eenhede word daagliks skoongemaak en 'n wasgoeddiens, asook ontbyt, aandete- en kospakkies, is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar en die perseel het elektriese heinings en is baie veilig.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 19 resensies vir Arvore De Sombra
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Karica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 4

Ligging

  • Steven Masango-straat 53, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Gaste dink Arvore De Sombra het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steven Masango-straat 53, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXbd5X4li1Dy8R2CnbQdDYroCAPG3oovRJ22OGrbHbqU2Ra8Ueo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 53 Steven Masango Street Belfast 1100 Mpumalanga 021 201 8901 10:00-14:00 10:00 -25.696033909516 30.032114343365
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem