Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

As It Is In Heaven

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir As It Is In Heaven
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Martinet B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martinet B
Saam met vriende

Ongelooflike uitsig en akkommodeer 12 mense met gemak.

Die enigste probleem is met die aankoms. Die aanwysings van die webtuiste is nie korrek nie en jy sal nooit die sleutel kry sonder om die webtuisrte se mense te kontak en die persoon met die sleutel se nommer te kry nie. Stel voor die webtuiste verander hulle aanwysings met die afhaal van die sleutels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

As It Is In Heaven se terugvoer

Hi Nico
Baie dankie vir die terugvoering, ons is jammer om te hoor dat julle probleme ondervind het met aanwysings tot by ons kantoor. Gaste kry gewoonlik 'n kaart tot hier sodra bespreking bevestig is, nie seker hoekom dit in jul geval anders was. Ons sal opvolg met die agentskap en ek hoop rerig ons sien julle weer, dit was aangenaam om jul hier te kon he.

As It Is In Heaven
Karen V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen V
Saam met vriende

Hemel op aarde!

Alles wat 'n ongelooflike verblyf moet wees. Stunning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

As It Is In Heaven se terugvoer

Hemel op aarde inderdaad! Bly om te hoor julle het die verblyf geniet en ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer as ons gaste te verwelkom.

As It Is In Heaven
Else-marie N - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Else-marie N
Saam met vriende

Baie aangenaam en mooiste uitsig.Sal graag weer wil besoek

Baie aangenaam en sal weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R8 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R8 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R8 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 46, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e1a1f599c3f04fb175b82cfaa83975b9c81fa520c9709b837dd22ccdb45a553eeec49c937039474ad1af8f90629cb4b545e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 800 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 46 Sonkwas Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.812336111111 17.881866666667