Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

As It Is In Heaven

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R650 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Geen inklok of uitklok word op Kersdag of Nuwejaarsdag toegelaat nie.
- Die balans van die bespreking moet 3 dae voor die inklokdatum betaal word.
- Die aantal gaste wat op die besprekingsbewys bevestig is, mag nie oorskry word nie.
- Geen harde musiek word ná 22:00 toegelaat nie.
- Geen partytjies en groepfunksies mag op die perseel plaasvind nie en die bestuur behou die reg voor om gaste te vra om die perseel te verlaat sou dié reëls oortree word.
- Die personeel op die perseel kan nie kredietkaartbetalings namens gaste maak nie, maar mag wel EFT/fondsoorplasings aanvaar. Geen kontant word egter vir die breekskadedeposito, balansbetalings of terugbetalings aanvaar nie.
- 'n Sleutel- en breekskadedeposito moet met aankoms betaal word en sal binne 7 tot 14 werksdae terugbetaal word, nadat die huis nagegaan is om seker te maak alles is in orde. Die sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word indien die volle betaling nog nie ontvang is nie.
- DStv kan teen 'n ekstra koste per dag geaktiveer word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R8 800
R8 800 R5 867
per nag (plek vir 10)
Vanaf R8 800
R8 800 R5 867
per nag (plek vir 10)
Vanaf R8 800
R8 800 R5 867
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 46, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e1a1f599c3f04fb175b82cfaa83975b9c81fa520c9709b837dd22ccdb45a553eeec49c937039474ad1af8f90629cb4b545e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R8 800 nouVanaf R5 867 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 46 Sonkwas Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.812336111111 17.881866666667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem