Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ascot Gardens Self-Catering

Mountain Suite: Eerste verdieping
Vanaf
Vanaf R1 190
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is op die eerste verdieping, front noord en het 'n privaat ingang. Die suite het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort en bad. Dit het 'n oopplan-ontwerp met 'n sitarea en 'n kombuisie met 'n tweeplaatstofie, mikrogolfoond en 'n yskas. Die suite het ook 'n balkon en stoep met berg- en tuinuitsigte. Ander geriewe sluit die volle DStv-pakket, 'n DVD-speler en WiFi in. Daar is veilige parkering buite die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gasstowe is in die Fountain en Mountain Suite beskikbaar.
Rook is verbode in die suites. Gaste kan buite op die stoep rook.
Geen geraas word voor 08:00 of ná 20:00 toegelaat nie.
Slegs die hoeveelheid gaste wat bespreek en bevestig het, sal toegelaat word om die eiendom te beset.
Vrywaring van Aanspreeklikheid: Ascot Gardens, sy personeel, of agente kan nie verantwoordelik gehou word vir enige persoonlike besering, bagasie, verlies of skade van enige aard wat deur die inwoners op hul eiendom opgedoen mag word, gedurende die tydperk van jou verblyf by Ascot Gardens, nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fountain Suite
Vanaf
Vanaf R1 690
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenslaapkamer-suite is geskik vir 2 gaste. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek tydens bespreking in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort en 'n toilet. Daar is 'n opplan-sitarea en -kombuis en 'n etenstafel. Die kombuis het breekware, eetgerei, 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n wasmasjien. Ander geriewe sluit die volle DStv-pakket, 'n DVD-speler en WiFi in. Die suite het skuifdeure wat na 'n privaat onderdakingang, tuintafel, stoele, privaat braai-area en 'n uitsig oor die fontein en tuin het.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gasstowe is in die Fountain en Mountain Suite beskikbaar.
Rook is verbode in die suites. Gaste kan buite op die stoep rook.
Geen geraas word voor 08:00 of ná 20:00 toegelaat nie.
Slegs die hoeveelheid gaste wat bespreek en bevestig het, sal toegelaat word om die eiendom te beset.
Vrywaring van Aanspreeklikheid: Ascot Gardens, sy personeel, of agente kan nie verantwoordelik gehou word vir enige persoonlike besering, bagasie, verlies of skade van enige aard wat deur die inwoners op hul eiendom opgedoen mag word, gedurende die tydperk van jou verblyf by Ascot Gardens, nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
African Tweeslaapkamerhuis
Vanaf
Vanaf R2 490
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié is die hoofeenheid in Ascot Villa en kan aan Mountain en/of Fountain suite gekoppel word om groter gesinne te akkommodeer. Daar is 2 slaapkamers wat albei en suite is. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofbadkamer het 'n bad, stort en 'n toilet, terwyl die tweede badkamer 'n stort en 'n toilet het. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof en 'n wasmasjien toegerus. Daar is 'n groot sitarea met leerbanke, die volle DStv-pakket, 'n DVD-speler, WiFi en 'n eetarea met sitplek vir 10. Die sitarea se skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met 'n tuintafel, 6 stoele, privaat braai-area en 'n lieflike uitsig oor die inheemse tuin. Hierdie eeinheid deel 'n onderdakstoep van 100 m met die Fountain Suite en is ideaal vir groepvermaak wanneer dit saam bespreek word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gasstowe is in die Fountain en Mountain Suite beskikbaar.
Rook is verbode in die suites. Gaste kan buite op die stoep rook.
Geen geraas word voor 08:00 of ná 20:00 toegelaat nie.
Slegs die hoeveelheid gaste wat bespreek en bevestig het, sal toegelaat word om die eiendom te beset.
Vrywaring van Aanspreeklikheid: Ascot Gardens, sy personeel, of agente kan nie verantwoordelik gehou word vir enige persoonlike besering, bagasie, verlies of skade van enige aard wat deur die inwoners op hul eiendom opgedoen mag word, gedurende die tydperk van jou verblyf by Ascot Gardens, nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eksteenlaan 8, Bergvliet, Constantiavallei, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3YjQxNjVjLTQ3NzAtNGE1OS05MjY1LTZhOTdiMmU5Zjk2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 8 Eksteen Avenue Bergvliet 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.044123107552 18.458452084656