Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Asdia Wild

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlakfontein Plaas, Mookgopong (Naboomspruit), 0560, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

Asdia Wild bied 'n unieke, privaat selfsorg-ervaring op 'n 1000 hektaar-wildreservaat in die asemrowende Afrika Bosveld, net 2 ure noord van Pretoria. Asdia Wild is die tuiste van 'n wye verskeidenheid voëllewe en wild soos sebras, kameelperde, seekoeie en wildebeeste.

Asdia Wild het die gevoel van 'n wildlodge en word eksklusief aan 1 groep van 14 gaste op 'n slag verhuur. Só word gaste se privaatheid verseker. Verblyf word in 6 en suite-chalets met grasdakke aangebied. Die eerste, tweede en derde chalet het elk 'n dubbelbed. Die vierde en vyfde chalet het elk 3 enkelbeddens en die vyfde chalet het 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamers het elk 'n stort, toilet en wasbak.

Daar is 'n hoofkuierarea met 'n grasdak, kombuis en eetarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskaste, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10 en buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek en 'n uitsig oor die Afrika Bosveld. Die kuierarea het ook aparte ablusiegeriewe vir mans en vrouens.

Daar is 'n swembad met sitplek en dis die ideale plek om die son te sien sak oor die manjifieke Waterbergvallei.

Gaste kan die reservaat te voet verken en vir 'n lekker daguitstappie kan gaste die plaasdam besoek wat slegs 'n paar minute vanaf die lodge is. Vir die meer avontuurlustiges is daar ook 'n Zipline wat strek vanaf die toring tot in die water. Daar is ook opwindende voetslaanroetes vanaf die lodge tot in die Waterbergreeks.

Asdia Wild is slegs 30 minute vanaf die naaste dorp en dus perfek vir 'n naweekwegbreek of 'n vakansie.

Slaapplek

’n Bespreking by Asdia Wild sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ligging

  • Vlakfontein Plaas, Mookgopong (Naboomspruit), 0560, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlakfontein Plaas, Mookgopong (Naboomspruit), 0560, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb59bd054b3645d27ef690405ec0c2a5396687330a0f4d927f48ea4d7f02d2a62b1f8e3e2f948157819b808d01d70418520a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
Remaining extent of Farm Vlakfontein Mookgopong (Naboomspruit) 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.426902 28.423303
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem