8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Vorster Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ash Cottage bied 'n asemrowende uitsig op die berge en is in Rhodes geleë. Dit bied slaapplek aan 8 gaste wat op soek is na 'n rustige vakansie.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n gasstoof, oond en ketel toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, verwarmer en gemaklike rusbanke.
Daar is 'n stoep met braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Dave Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 49
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Vorster Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
- Gaste dink Ash Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Vorster Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang