LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ash River Lodge B&B | LekkeSlaap
+39

Ash River Lodge B&B

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenenstraat 723, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 120 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ash River Lodge B&B is in die natuur- en kultuurryke dorpie Clarens geleë en spog met skouspelagtige uitsigte op Mount Horeb en die Malutiberge. Die lodge is naby al die geriewe en verskeie winkels en restaurante. Clarens is die Juweel van die Vrystaat en die kunshoofstad van Suid-Afrika.

Die verblyf bestaan uit 11 kamers waarvan 7 dubbelkamers is, 2 is 2-enkelbedkamers en daar is 'n rolstoelvriendelike kamer en 'n wittebroodsuite. Al die kamers het 'n en suite-badkamer, 'n privaat ingang en koffie- en teemaakgeriewe. Elektriese komberse word voorsien tydens Clarens se koue winters.

Al die kamers het en suite-badkamers en privaat ingange en beskik oor koffie- en teemaakgeriewe en meer. Elektriese komberse word voorsien vir die ysige wintertemperature in Clarens.

Gaste kan ontspan op die 100 m²-dek met manjifieke berguitsigte en 'n vuurmaakplek, in die gemeenskaplike sitkamer met volledige DStv en 'n groot kaggel, of met 'n tydskrif of boek uit die diverse biblioteek.

Clarens bied 'n verskeidenheid doendinge en besienswaardighede in die onmiddellike omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 42 resensies vir Ash River Lodge B&B
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Van Reenenstraat 723, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Ash River Lodge B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenenstraat 723, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx5bqZjXIPzsqaK7kJllUi7fLfcYDAm12IpD6nh1joQtBlPLGAq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 120  per nag (vir 2 persone) 42 5 1 5 723 Van Reenen Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -28.519907 28.420464
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!