Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ashaanas

  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 19, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 7
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ashaanas bied gerieflike selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie Clarens wat dit ideaal maak vir beide vakansiegangers en sakereisigers.

Verblyf word aangebied in 2 selfsorgeenhede, die Elegance Gesin-suite en die Serenity Deluxe Studio wat 'n ingeboude kaggel vir koue wintermaande het. 'n Knus gerieflikheids-kamer met 'n en suite-badkamer is beskikbaar. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en die gesinseenheid het slaapplek vir 'n ekstra kind ouer as 7 jaar (ekstra tarief). Elke kamer het 'n dubbelbed en die gesin-suite het 'n addisionele enkelbed.

Elke eenheid het 'n badkamer met 'n stort. Alle linne, handdoeke, sjampoe en seep word voorsien. Elkeen van die 2 selfsorg-eenhede beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, broodrooster, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Elke selfsorgeenheid het 'n slim-TV.

‘n Professionele sjef wat ontbyt en aandete kan bedien is voltyds op die perseel beskikbaar. Etes word in ‘n aparte eetvertrek met ‘n kaggel bedien.

Geriewe op die perseel sluit gratis WiFi, veilige onderdakparkeerplek agter 'n heining, ‘n vuurput en braaigeriewe in.

Aktiwiteite in die omgewing sluit in perdry, kunsvlieghengel, wynproe, staproetes, bergfietsroetes, vo?lkyk en ‘n besoek aan die Golden Gate Nasionale Park.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 35 resensies vir Ashaanas
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Jaar gelys 1

Ligging

  • Hoofstraat 19, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Ashaanas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 19, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd50aa30c5967590e46c3f1c27244b024da63126a15d71974b3551bbe77db6a58a1e30bb0bd46f1d123c919f795c1c697c0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 19 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.518652176481 28.418122529984
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem