+62

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.

20% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
10% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 26 Mei 2026 tot 26 Sep 2026.
Prys sluit in
Elegance Gesin-suite
Selfsorg
Serenity Deluxe Studio
Selfsorg
Huisreëls

Besoekers word nie toegelaat nie

Kinders onder die ouderdom van 7 word nie toegelaat nie

Troeteldiere word nie toegelaat nie

Rook word nie in die eenhede of onderdakparkeerarea toegelaat nie

Geraas moet tot 'n minimum beperk word tussen 22:00 en 06:00

Eenhede word nie gedurende die verblyf skoongemaak nie

Persoonlike elektriese kooktoestelle, soos lugbraaiers of warmplate, word nie toegelaat nie

Gastoestelle word nie toegelaat nie

Die Topview-kamer is nie 'n selfsorg-eenheid nie en is op die eerste verdieping geleë.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 300
10 % AF
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 300
10 % AF
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 300
10 % AF
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense
Bespreek

19 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd50aa30c5967590e46c3f1c27244b024da63126a15d71974b3551bbe77db6a58a1e30bb0bd46f1d123c919f795c1c697c0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 19 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.518652176481 28.418122529984
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang