Ashman House
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Shallcross Road, Bel Ombre, Cape Town, 7806, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ashman House is 'n ruim selfsorghuis met 'n uitsig op die berge in Bel Ombre, Constantia.
Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste in die 2 slaapkamers deel 2 aparte badkamers, een met 'n bad, toilet en wasbak en die ander met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is 'n etenstafel geskik vir 8 gaste en die sitarea het 'n kaggel, rusbanke, 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi. Die leefarea het 'n kuier-area met sitplek, 'n kroeg en ingeboude braai.
Die onderdakstoep het sitplek en 'n uitsig oor die tuin en swembad. Parkeerplek agter hekke is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is naby bekende wynplase en restaurante en is net 20 minute se ry vanaf Kaapstad se strande.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 Shallcross Road, Bel Ombre, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Shallcross Road, Bel Ombre, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang