Ashtonville Terraces

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ashtonville Terrace is 'n statige huis wat in die 1880's gebou is. Dit het gedien as 'n geliefde tuiste vir meer as 100 jaar. Ashtonville Terraces bied 'n eklektiese mengsel van Afrika en Victoriana en al 6 kamers weerspieël die diverse kleure van dié pragtige deel van Suid-Afrika.

Verblyf beskik oor Dubbelkamers en Gesinskamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Die kamers het ook privaat ingange, TV's, verwarmers en waaiers.

Daar is 'n 3 acre-luisterryke, subtropiese tuin wat die huis omring en 'n swembad waarin gaste kan afkoel op warm somersdae en nagte. Gaste wat oornag sal bederf word met 'n driegang-ontbyt-opsie in die ware Engelse tradisie. Dit is die ideale bestemming vir 'n oornag of 'n wegbreek. Hier kan gaste al die plesiertjies van die plattelandse lewe geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ashtonville Terraces gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R820 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false